Park Acoustics, Sondag 20 November. Score tickets!

In Kompetisie deur griffin2 Eiertjies

Dis weer tyd om te kom lui raak by Park Acoustics op Sondag, 20 November. Bring jou cooler, jou piekniek blanket en so paar snacks vir ‘n befokte web2somer gig. Dis al amper einde van die jaar en jy’t ‘n fokken break nodig. Van Coke Kartel doen ‘n acoustic set en nog so paar ander bands sal jou entertain. As jy ‘n regular is van Park Acoustics, het hierdie gig nie enige introduction nodig nie. As jy nog nie daar was nie, kom gee dit ‘n shot. Dis lekker vibes en jy kry ook sommer ‘n befokte view van Snortoria van bo af. Fort Schanskop by die Voortrekker Monument bied die ideale elevation daarvoor.

Ons gee ook twee double tickets weg vir die show en die wenners sal randomly op Twitter gekies word. Om ‘n kans staan om te wen, tune die volgende lyn op Twitter voor ons volgende Vrydag duik:

Hey @watkykjy, skiet my daai free tickets vir @parkacoustics se 20 November gig samblief!

Dis mos nou fokken maklik genoeg?

Wat van ons gee die eerste 50 mense wat van 11uur af deur ‘n hek kom ‘n free shooter elk? Huh? OK, done, dis ‘n fokken deal.


Line up: first band at 12:00

11:00 gates open

12:00 The Lise Chris Band
https://www.facebook.com/thelisechrisband

13:00 Marcia Moon
www.facebook.com/pages/Marcia-Moon/9681137373

14:00 aanklank
www.facebook.com/pages/aanklank/40766783703

15:00 Francois van Coke and Jedd Kossew will be performing a acoustic show with music both from Fokofpolisiekar and Van Coke Kartel
www.facebook.com/Vancokekartel
www.facebook.com/Fokofpoliskiekar

16:00 Sun downer set with Oliver Twisted

Tickets:
Pre-sale tickets are now available at Ticket Break for a low R55

Entrance fee at the door:
R65 adults and students
R45 scholars (ID on request)
Free for children younger than 6

What to bring:
Picnic baskets (own food and alcohol are allowed, BUT NO GLASS PLEASE)
Gas braai or a small braai
Money for band merchandise, food stall and bar
Small umbrellas
All your friends and family

What not to bring:
No glass please
Domestic animals
Weapons
Illegal substances
Bad vibes

Facilities available:
Bar, food stall, clean toilets, picnic facilities, hiking trails, mountain biking trails, The Voortrekker Monument (additional entrance), safe and secure parking and an amazing view of Pretoria

Parking:
R5 per car (pay at main gate) this will insure that you get a safe and secure parking.

griffinPark Acoustics, Sondag 20 November. Score tickets!

Comments

  1. Edwhynot

    Ag lekker!
     
    Nogal jammer die maand is ek al broke op die 10de gewees 🙁
    Skiet bitjie van daai tickets my kant toe griff!! haha

  2. Allan Boesak

    jarrreeeee . fok dit , ek gaan n paar quarts koop en afkoel by my pozi , fok die volks vreemde pop musiek !

Gooi Comment