Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: November 2011
Park Acoustics, Sondag 20 November. Score tickets!
Dis weer tyd om te kom lui raak by Park Acoustics op Sondag, 20 November. Bring jou cooler, jou piekniek blanket en so paar snacks vir 'n befokte somer gig. Dis al amper einde van die jaar en jy't 'n fokken break nodig. Van Coke Kartel doen 'n acoustic set en nog so paar ander [...]
Die skrif is aan die muur
Aangesien die plek so klein is dat jy jou buurman oppie job kan hoor het ek sommer geloop en die fotos gaan neem. Hoop julle kan dit gebruik. Ek's redelik trots dat die one horse town dit darem na Watkykjy toe gemaak het.
Ek moet seker agtergrond gee op die pics.
Raait om dit op te som: [...]
Gefile in Spec-takel 8 Comments
Interzef – Malema skryf eksamen
Deel met jou vriende:





Rammstein – “Mein Land” se video is nou live!