Monthly Archives: November 2011

Laasweek se zefspotters

Ek het hirrie "Castle Lite" in Alberton gesien. Bruce Hi, het hierdie driewiel tjor twee weke terug in duitland afgeneem. Check daai kief wing. Ryno Sien aangeheg self gemaakde Jeep in pretoria Noord gespot Thanx Marc Mynhardt Lam bly maar lekker… Leon Na afloop van die vorige email oor hoe om na jou kanaalbaber om te sien het ek dit goed gedink om [...]
Gefile in zefspotters | 21 Comments

Sondag. Skêre met skietgoed.

Dis weer Sondag en vir geen rede nie, gee ons jou weer twee skêre met skietgoed. Gaan pak nou 'n fokken braai en raak rustig. More vreet jou hart weer kak by die graft. Dit maak mens sommer lus om bietjie te "oefen" Deel met jou vriende:
Gefile in skêre met skietgoed | 11 Comments

Radio Kalahari Orkes – Staan My By

Een van Radio Kalahri Orkes se beste hits, Staan My By. Die music video feature ook op hulle DVD "Die Geheim Van Slangfontein" wat ons later in die week sal review. Genuine 'n befokte tune wat deur Riaan Malan geskryf is. Dit feature ook Chris Chameleon. Lyrics: O die winter wind Wat oor ons wêreld waai En die [...]
Gefile in Fokken main videos, Kief musiek | 6 Comments

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Speel die fokken tune kliphard en duik: DuikDuikDuik Hierdie week duik ons met komplimente van Blink Stefanus: Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 6 Comments