Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: November 2011
Kraak ‘n smile of twee
Briewe
'n Man en vrou besluit om kodewoorde te gebruik vir wanneer hulle wil gaan zaber sodat die kids nie agterkom wat aangaan nie. Hulle besluit toe op "Briewe tik".
'n Dag of wat later tune die pa sy 4-jarige dogtertjie: "Gaan sê vir mamma dat pappa lus is om 'n brief te tik"
Die dogtertjie dra die [...]
Gefile in Grapgat 16 Comments
Entertainment vir hierdie week in en om Snortoria
Julle moes dit al agtergekom het – November is 'n fokken nowhere maand. Mens sit en wag vir krimsis en fuckansie, jou werk hoop ook op en almal rondom jou is gatvol want dis net-net nie die einde van die jaar nie. Almal sit en fokken groei snorre soos hulle wag daarvoor.
Daar is gelukkig so [...]
RKO. ‘n Review. Soortvan.
Die volgende stelling het al verskeie kere veroorsaak dat mense my wil moer…
Die oorwegende meerderheid Afrikaanse musiek is kak.
Die oomblik wat daai woorde uit my mond kom, is almal binne earshot ewe skielik 'n kenner op die veld. Dis amazing hoe die instant-experts hullself bevuil en opspring en Afrikaanse musiek dan met alle geweld probeer [...]
Gefile in Kief musiek, Snotstories 24 Comments





Jack Parow se nuwe album – Eksie Ou