Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: November 2011
Jack Parow – Afrikaans Is Dood
Jack Parow se nuwe track, "Afrikaans Is Dood" van sy nuwe album "Eksie Ou" is fokken witwarm.
Gooi hom bietjie 'n luister:
Jack Parow – Afrikaans Is Dood
Deel met jou vriende:
Gefile in Kief musiek, jack parow 18 Comments
Dis naweek, kom ons fokken duik!
Ons duik sommer vroeg vandag. En ons duik sommer met die entries wat julle outjies sover ingestuur het vir die Jim Beam Red Stag kompetisie. Jy't nog kans tot 16 Desember om die lekker prys te wen.
Gaan groot. Of gaan kerk toe.
Deel met jou vriende:
Gefile in duik, kompetisie, naweek 10 Comments
Wen drank en goodies met Watkykjy en Jim Beam Red Stag
Dagsê Wielie-Walie-maters,
Die bokkies by Jim Beam is weer gaaf met die Watkykertjies. Ons het so 'n laaste Red Stag bourbon hamper om weg te gee voor die jaar finally sy gat sien.
Jy kan die volgende hamper vir jouself losslaan:
• 2x bottels Jim Beam Red Stag Burbon
• 1x super fly Ice Bucket
• 2x super sized shot [...]





Naai-’n-ou-met-’n-snor dag