Monthly Archives: November 2011

Black Tuesday protest in Kaapstad

Dis maybe 'n dag of twee laat, maar Zirkie het alliepad Kaap toe gevlieg en vir ons so bietjie die Black Tuesday protest gaan afneem by parliament en met so paar mense gesels. Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | Tagged , | 4 Comments

Fok so bietjie met jou brein

Bietjie iets anders. Naai jou brein so bietjie. Check hierdie prentjie hieronder van die cherry met die Rudolph neus. Kyk stip vir haar rooi neus vir so 10 skondes lank sonder om jou ogies te knip. Maak dan jou ogies toe en draai jou kop effens na die wit area langs die goose waar jy [...]
Gefile in Spec-takel | 24 Comments

Ghana het serious fokken movie making skillz

Maats, gaan skrop eers gou vir julle 'n still plekkie uit iewers voor jy hierdie kyk. Ons stel 'n klankdigte badkamer voor, sodat jy die movies op jou laptop kan kyk terwyl jy jouself bekak. Dis serious shit hierdie en dis fokken scary. Ons het dit goed gedink om vir julle nog so paar movies [...]
Gefile in Fokken zef videos | Tagged | 12 Comments

So paar mid-week jokes…

Begrafnis Die kisdraers is besig om 'n tannie wat gesterf het se doodskis uit te dra na die diens toe hulle per ongeluk die kis teen 'n hoek van die muur stamp. Vanuit die kis hoor hulle 'n sagte gekreun. Tot die begrafnisondernemer se embarrasement maak hulle die kis oop net om die ou tannie nogsteeds [...]
Gefile in Grapgat | 8 Comments