Monthly Archives: November 2011

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Soos met laasweek, duik ons sommer hierdie week met julle entries vir die Red Stag kompetisie. Jy het nog kans tot 16 Desember om 'n vet prys te wen. Shot vir die lekker inskrywings en maak die naweek sommer met die hand groot. Die klein kak! Hier is die afgelope week se entries: Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 11 Comments

Ons mag nie tune wie dit is nie, maar hier is ‘n foto. En sy naam.

Reporting uit die boonste rakke. Hulle mag nie die presenter se naam noem nie, so hulle trek hulle broeke af, loop stadig agtertoe, druk hulle ballas teen die mure plaas die ou se naam saam met 'n foto. As jy 'n sportsjoernalis is en op soek is na 'n nuwe werk is Supersport dalk die plek [...]
Gefile in Spec-takel | Tagged , | 10 Comments

Nando’s se agency moet krismis bonus kry

Hierdie ad lê alreeds die hele interwebs vol en ons pik nou eers by. Fokken aan die slaap, maar mense hou aan om heeltyd die link vir ons te stuur so ons sit maar op. Kyk dit maar in elk geval as jy dit nog nie gesien het nie. Of kyk dit sommer weer. Dis fokken [...]
Gefile in Fokken main videos, tv ad | 11 Comments

Lus vir bier?

Hier is vyf classic bier advertensies om jou bietjie dors te maak: [...]
Gefile in Fokken main videos | 14 Comments