Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: November 2011
Score dik met Old Spice. Wys watse manly man jy is.
Is jy 'n manly man? Jy kan cool pryse wen met Old Spice – hampers en kamera's en shit. Vul net hierdie questionaire hieronder in en stuur 'n foto waar jy iets heavy manlik doen na oldspice@twique.co.za
So fokken maklik soos dit. Ons het so paar pics ook gedrop van die stuff wat jy kan [...]
Gefile in kompetisie Comments closed
Facebook Lesse: # 2. Nie Alle Friends Is Tjommies Nie.
Daar's 'n moerse goeie rede hoekom Facebook so design is dat jy eers mense moet invite om jou gabba te wees en
hulle moet tune dis cool, voor julle op mekaar se walls kan skryf, foto's kyk, comments maak ens. En vir die wat
nie geweet het nie: Nie almal wat jy al ontmoet het [...]
Gefile in Snotstories 7 Comments
News24 dink Prins William is ‘n helikopter.
Check, daar is 'n spesiale website wat met hierdie goeters deal, maar hierdie was net te precious om dit nie op Watkykjy te kom looi nie. Dit lyk of Sondag flesvat dag is by News24 se kantore. Sommer so uit die boonste laai uit. Gryp daai bruin papiersak met die vod!
Die nuutste?
Prince William is blykbaar [...]
Gefile in kak nuus 6 Comments





Blink Stefanus by Synergy Festival