Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Die TV Remote
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: November 2011
Put van vrouholle? Kaaskoppe is seriously fokken weird.
Een van ons tjommies, Snot gaan hou elke jaar vakansie is Nederland vir so twee weke. Ons vermoed dis omdat hy 'n kwart of 'n half Kaaskop is en omdat sy familie daar bly. Hy het op hierdie weird plek afgekom en vir ons 'n foto gedrop. "Put van vrouw holle".
Dis onwaarskynlik dat hy "per [...]
Gefile in Zef zef zef 10 Comments
Watkykjy – SA Blog Awards 2011
Hello maats,
Watkykjy het verlede jaar die overall South African Blog Awards gewen en die jaar voor dit ook een of ander award ge-scoop. Beste Zulu website of iets. Dis weer daardie tyd van die jaar om vir ons te stem as julle skiem ons kan dit haak.
Jy sal check dat daar op die regterkant van [...]





Die Antwoord – We in da future now