Monthly Archives: November 2011

Begin jou Woensdag met ‘n paar grappe

Matrose 'n Depressed hipster chick in Kaapstad besluit om haar lewe te eindig deur by die hawe dramaties in die see in te spring. Daar aangekom is daar 'n matroos wat sien sy staan en tjank en sy vertel hom van haar depressie. "Check, jy het baie om voor te lewe. My skip gaan more Amerika toe [...]
Gefile in Grapgat | 15 Comments

Hoe nuusberigte in SA werk

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 3 Comments

‘n Royal Fokop

Ingestuur deur Apples Die afgelope naweek was daar weer een of ander belangrike meeting waar Prins William en sy vrou, Kate Middleton (wat ons nou blykbaar mos ‘Katherine’ moet noem, want ‘Kate’ is ‘n pleb se naam), betrokke geraak het. Volgens ‘n Britse koerant wat die voldende dag daarop verslag gelewer het is die Duchess nou [...]
Gefile in briewe | 15 Comments

“That awkward moment when..” – jy jou zos skaaf teen ‘n perske by die skool.

In gestuur deur Brendon Kyk, elke drol op 'n social network het daai phrase al gebruik om iets kak mundane "awesome" te laat klink. Dit fok nogals rond met wanneer jy 'n actual awkward moment beleef. In standerd ses het ek presies so 'n moment van embarrassment gehad. In my klas was daar hierdie tipiese hoërskool [...]
Gefile in briewe | 11 Comments