Ons mag nie tune wie dit is nie, maar hier is ‘n foto. En sy naam.

In Spec-takel deur griffin10 Eiertjies

Reporting uit die boonste rakke. Hulle mag nie die presenter se naam noem nie, so hulle trek hulle broeke af, loop stadig agtertoe, druk hulle ballas teen die mure plaas die ou se naam saam met 'n foto.

As jy 'n sportsjoernalis is en op soek is na 'n nuwe werk is Supersport dalk die plek vir jou. Smaak my iemand gaan binnekort in die pad gesteek word:
 

sports presenter

griffinOns mag nie tune wie dit is nie, maar hier is ‘n foto. En sy naam.

Comments

  1. Janee

    "exposed himself….in the changing room".  weet die mense nie om te stort met klere aan nie?!?

  2. Hokken Fonger

    @Cliff No ways dude, ek het dit soos 30 minute terug gecheck of N00bs24. Hierdie is die derde artikel van die ou en in die vorige artikels sê hulle elke keer sy naam! Hulle is poes dom!

  3. Hokken Fonger

    Oh ja jissis, ek hoop nie dit was in Randburg se Virgin Active nie, want ek gaan soontoe! Hoe DE FOK trek mens draad in 'n fokken glas kas waar almal jou kan sien!?!? Nee sies man! Het hy nie 'n huis nie!

  4. Evert

    Jirre mense. Die storie het al gebreek net toe die RWC begin het.

  5. Babe

    hoe de fok expose hy homself? as die fokken "youth" wou kyk is dit sy eie skuld! moet mens nou stort met klere aan of wat? die mense is doos vertraag!

  6. Dirk Diggler Diktros

    "….kom speel met die oom se hasie."   DDD

  7. JagsJannie

    Kan julle dink hoeveel kak die skrywer en koerant gaan he as so 'n fokop plaasvind t.o.v. staatsamptenaar en issues? Eina poes!

Gooi Comment