O my liewe f_k dis Bl__k T_____y!

In Spec-takel deur griffin17 Eiertjies

Liewe reg____g dankie vir f____l

Die ANC het gesê die N_______e P___sklub se Swart Dinsdag-v_____g is 'n verdraaiing van feite oor die n______le vergadering se s______g oor die wetsontwerp op die beskerming van i____ting en dat lansburgers hulle vet p____ kan suig of hulle eie m_'s kan gaan naa_.

Die ANC se hoofs___p, M__hol_ Mots___ga sê die Sw__t Dinsdag-v___tog sal afbreuk doen aan die geskiedenis van Swart W_____g, en is 'n bel____ing vir die slag_____s van apar____d en dat almal wat daar__n deelneem konte _s.

Die Nas__nale P__sklub het teen______s van die inligtings-w____twerp gevra om môre swart kl___ te dra om hulle mis___ met die wetgewing te k____ te gee.

Die reger___ het laat vern__m dat hulle 'n fok v__l en in elk geval sal voort___n om te doen w_t h_lle wil.

Soos altyd.

black tuesday

griffinO my liewe f_k dis Bl__k T_____y!

Comments

  1. Arno aka Dude

    Fokken media cencor, ekvoel uitgefreak, dis n bad trip die ek kan nie uitmaak wat vir wat gaan in die blanks nie

  2. Willem Wikkelspies

    Hulle gaan in elk geval maak wat hulle wil. F@#$@ers!!! Dit lyk ook of hulle weer wil peter met Pretoria se naam. Ten minste kan ons nog teikens oeffen op die nuwe borde…

  3. Dirk Diggler Diktros

    In die oog van die sensor le die swaard. – Wie het dit gese?  Ek het.  Want dis mos poescool om jou eie kak op te maak.  Objektiewe sensorskap.  Skep jou eie hype – vra die fokken djuiceless regering.  Sensorskap het twee kante.  Die een is om fokol te se / print van wat gebeur.  Die ander, meer interssante een, is om alles te se / print van fokkol wat gebeur.  Kyk daar is dit.  Fokkol met een k en twee k's.  Sensor dit.  DDD

  4. Kameel Tril

    Nie dat ek te veel omgee nie, nog net meer rede om te fokof Kanada toe.

  5. Allan Boesak AKA AL

    Fokkin Hel , Ek het gesien in Parlament , toe hulle se dis gepass , jirre daar was omtrent n paar vet fokkers wat op en af gebounce het in hulle seats uit vreugte , skelm bliksems !!!!!!! 

  6. Glitter

    Ek is so GATVOL van hierd 'Black Tuesday" shit! Kry n fokken lewe en beweeg aan maats! Dis verby en dis te laat! Dit is lankal te laat! Die eerste droll wat nou weer its te se het oor "Black Tuesday" stuur ek in Afrika op om in een van daai local films te act!

  7. DD

    Gedink a doos so Manuel sou meer balls wys. Ook seker kak bang om sy f-k–n job te-verloor. P__S

  8. Willem Wikkelspies

    Allan, hulle weet nou dat skelm steel nou next level geraak het en dat dit nou so te se gelegalise is. Wie dit sien mag nie se nie en die wat weet kan fokkol daaraan doen. Want gaan raporteer jy dit is jy in die kak. Dis soos die casino sekuriteit wat vir jou se ons wil net bietjie met jou chat hier agter……ons almal weet hoe daai gesprek eindig. 

  9. Prof. Bokdrol

    Mag ek julle daaraan herinner dat ons almal sopas sommer 'n paar keer in die chutneypot gevat is deur Die Ghavvermint? Behalwe dat jy nou f____l mag sê as hulle jou n__i net wanneer hulle wil, en binnekort 'n nuwe jet gaan koop (met jou belastinggeld, bwahahaha!) omdat die ou een bietjie te klein geword het vir Prez Jakes se ewig groeiende fokken trop seekoeiwyfies (Thabo en Madiba en FW en almal voor dit het darem net één skêr gehad om rond te karwei, en Madiba en FW het die decency gehad om eers die een bitch te skei voor hulle nog een gevat het) trek elkeen van daai 264 fokken kripvreters wat hulle KFC (wat vir lunchtyd gekoop is met jou belastinggeld, bwahahaha!) besmeerde handjies in die lug gesteek het om saam te stem lekker vet pay – uit jou belastinggeld, bwahahaha! O wag, jammer, dis nie 264 wat gestem het nie: blykbaar het 35 van die p___e nie eers opgedaag nie? Hulle is seker op pad om in Dubai te gaan shop met die nuwe jet, en lekker in 6/7 ster hotelle te bly, en allerhande kak te shop vir hulle kinnerkies vir Krismis, wat hulle gaan terugeis as "travel expenses" (wat aan hulle gaan terugbetaal word met jou belastinggeld, bwahahaha!) Maar jy mag f____l moan nie, anders is jy vet in die k_k by die Ghavvermint. Fok, dit herinner my, ek het eintlik hier agter die PC kom sit om my SARS e-filing vir môre se 2011 belastingjaar deadline te voltooi…

  10. JagsJannie

    Stem Prof. Jy moet asse-fokken-groot-blief jou hard verdiende zak, op tyd, met hulle deel sodat die k_n_e dit ook kan o_n_ai. Hier by ons in Na(ai)mibie vat hulle die groot deel van ons hardverdiende loon en los ons net met die klein gedeelte om te oorleef. Ons nou al so gewoond om deur enige ligaamlike opening genaai te word, dat ons nou al Vaseline (k-jel is way te duur!) inwerk in ons maandelikse budgets. Fokken duur pietsery die kant.

  11. Prof. Bokdrol

    JagsJannie, net vir vandag (en vandag alleen) gaan ek my woorde terugtrek – sopas op e-filing gecheck SARS reken hulle gaan 'n lekker potvol skille teruggooi my kant toe – yeee-haaahhh! Hulle doen dit natuurlik met een of twee van julle wat moet inbetaal se belastinggeld – bwahahaha! Ek is fokken jammer mense…genuine. Die eerste ding wat ek gaan koop met daai zak is 'n tube KY, dan ry ek na SARS se hoofkantoor toe daar in Brooklyn hier in Pitooria, en dan vat ek wieookal die Big Cahuna daar is in die chutneypot op hulle lessenaar dat hulle vir 'n verandering kan voel hoe fokken voel dit…

  12. JagsJannie

    Prof, fokken bly vir jou part. My deel in RSA, met groot vreugde aan jou. Weet ten miste wie "pyp" my en nie random "gepypery" van onbekende etters nie. Sponser met graagte KY sodat jy hulle behoorlik kan bykom

Gooi Comment