News24 dink Prins William is ‘n helikopter.

In kak nuus deur griffin6 Eiertjies

Check, daar is 'n spesiale website wat met hierdie goeters deal, maar hierdie was net te precious om dit nie op Watkykjy te kom looi nie. Dit lyk of Sondag flesvat dag is by News24 se kantore. Sommer so uit die boonste laai uit. Gryp daai bruin papiersak met die vod!

Die nuutste?

Prince William is blykbaar 'n helikopter. Jy maak uit van Thomas the Tank Engine en Jay-Jay the Jetplane? Miskien gaan hulle nou sulke toys vir kids begin maak. Sulke plastic helikopters met Prince William se gatsiggie op. Kom ons hoop News24 word at least daarvoor ge-credit. Well done ouens, dis 'n moerse cool idee!

prince william the helicopter

(shot, Umfubi)

griffinNews24 dink Prins William is ‘n helikopter.

Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Daar is n seding wat loop "jy hoef nie n chopper-pilot te wees om….." wat daarop neerkom dat dit niete moeilik n taal is soos ook uitgedruk in "dis nie rocket science….".  Nou moet die royalty dit een stappie verder vat deur te se "he a helicopter."  Piele.  Mooi.  Miskien het hulle gehoor hoe hy Kate kole gee (naai) en hy dan tekere gaan soos n chopper…..?   DDD

  2. DRIESS

    Lyk my die ou wat daai berig geskryf het is n chopper pilot met n eject seat……of n tail gunner?

  3. Willem Wikkelspies

    As ek nou fokkol van skepe af geweet het sou die laaste stuk van daai article vir my baie snaaks geklink het en gewonder het wie se vessels het in hulle hol geskeer met baie woeste winde…

  4. Dirk Diggler Diktros

    Op n ander dimensie gesien;  "As Prins William n Chopper is, wat maak dit dan van Chopper Charlie?"  DDD

Gooi Comment