Hierdie ad lê alreeds die hele interwebs vol en ons pik nou eers by. Fokken aan die slaap, maar mense hou aan om heeltyd die link vir ons te stuur so ons sit maar op. Kyk dit maar in elk geval as jy dit nog nie gesien het nie. Of kyk dit sommer weer.
Dis fokken goed.
Comments
Lol Awesome, arme mugabe
Bril fkn jant.
As al die ads so was, kan hulle maar die kak programme los, behalwe sport natuurlik en Game of Thrones (lekker kaalgatkaperjolle daar).
Kom ons duik, pappie!
Daai drol wat daai kak "highjack" clip gemaak het – vang 'n bietjie tips!!!
disBlack River FC wat ons hierdie goeie ads gee
http://www.facebook.com/pages/Black-River-FC/293340762910
AMOS*….. Game of Thrones is fokkol. Maak ‘n plan en kyk Spartacus (nie die movie van 19-voertsek nie, die TV series met Lucy Lawless (Xena warrior princess)) al moet jy dit dan nou ook download van ‘n bit-torrent tipe site af….
Hoe mis ek nou skielik die dae van die Groot Krokodil!
Wahahahaha Die groot krokkedil se ewig swaaiende wys vinger word wragtag in die video gesit!Fokken minora blade skerp! 🙂
ahahahahah*** Poes goed!!!
repeat "jakes" Bril Foken Jant *** LOL
Ek sien een of ander grootkop Zimbaweaan het beswaar aangeteken teen die ad. Hy vra dat alle Zimbos Nandos moet boikot. Wat 'n fokken joke. Ek het nie besef daar is genoeg Zimdollas om 'n one piece te koop nie. O jissis party mense vat hulself darem ernstig op
David, jy's so fokken reg. Was paar keer in Harare afgelope jaar en glo my die wat by Nando's (en of Steers net langsaan) koop om te eet, verdien miskien USD1 (amptelike betaalmiddel laaste 3 jaar) per dag deur 2 trosse piesangs of waartlemoen te smous (obviously erens "geprivatise"). Aangesien Spar, straat-op, net vir die rykes (wat yskaste/stowe ens besit) cater, koop die manne by Nando's. En glo my hulle stem nie vir Bob nie. Dus help die hele veldtog teen Nando's hulle koei-kont