Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Bring dit!  Pappa is reg vir moemfie.   DDD

  2. Willem Wikkelspies

    Ek dink daai asylum.com aan die onderkant is 'n dead giveaway dat daai anties dalk nie die regte keuse sal wees nie. Hulle mag dalk jou haase kom kook, of so iets…

  3. Cheerio

    Ek skeer eerder my snor voor ek een van daai vier spyker! nee o jirre!

  4. JagsJannie

    Het 'n snor van 1981 af maar fok my piel het ook sy trots!

  5. Arno aka Dude

    Ag fok, ek het myne saterdag afgeskeer want ek maak glo die kinders bang, ek laat hulle aan Hitler dink so nou mis ek uit op n naai, fok ek tos sommer

  6. Prof. Bokdrol

    Dit is inderdaad 'n baie edele konsep, maar dit het ook wel sy tekortkominge – ek het met intense belangstelling die gesprek gevolg, maar al is ek al hoe entoesiasties oor die campaign, het die die eerste dude wat ek genader het met die voorstel my 'n redelike fokken ongeskikte afjak gegee, terwyl sy chick in trane weggehardloop het…

Gooi Comment