Lus vir bier?

In Fokken Main Videos deur griffin14 Eiertjies

Hier is vyf classic bier advertensies om jou bietjie dors te maak:

[flv:http://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2011/11/biere1.flv]

[flv:http://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2011/11/biere2.flv]

[flv:http://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2011/11/biere3.flv]

[flv:http://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2011/11/biere4.flv]

[flv:http://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2011/11/biere5.flv]

 

Deel met jou tjommies!

    griffinLus vir bier?

    Comments

    1. Arno aka Dude

      Myne speel seep glad, bly om te sien daar is darem n local een in.
      Daai chick met die bottel oopmaker het nice skillz

    2. Dirk Diggler Diktros

      Tiepies Yanks – sak n ligte "verskoning vir n lager" as bier adverteer.  Funny, dog wel ja, seker, ek bedoel, dit sou snaakser en meer geldig gewees het met Black Label.  Gunsteling is die perd wat skydive agter die "bier" aan.  Die advertensies maak my so dors ek maak sommer shop toe en duik vir n lang naweek.  Hartlike groete.  DDD

    3. Allan Boesak AKA AL

      HEt nog nooit n rede gehaad om my Bier inname te verhoog nie , ek is n doeltreffende Bier drinker met n goeie BO gemiddelde Average !

    4. #1 Pisscat

      ga gaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa drool fokken drooooooooooool !!
       
      jisis maar ek nou lus vir a bier
       

       

    5. Prof. Bokdrol

      Fok ambrosia – hierdie stuff is die regte Nektar van die Gode!

    6. DRIESS

      Phokkit daai ad waar die ou so vasgebind sit en drool is skokkende beeld materiaal van die ergste  denkbare marteling van n bier drinker.Ek is erg getraumatiseer daardeur en Ek sal chroniese medikasie in vloeibare vorm moet inneem om dit te verwerk.Ek duik sommer vroegdag om n dubbel dosis in te neem

    7. ou de doos

      Sukkel bietjie om dors te raak met ads vir goed soos Bud Light, Amstel Light en Hunters…..
       
      Ek dog dit gaan BIER advertensies wees !?

    8. Leoni

       
      HAHAHA!! Maar waar is die Savanna ad waar hy vir ou watsisnaam se "Do you know your monkey stole my beer?" "No, but if you hum it I will play it!"  HAHAHA!

    9. Petrus Ponkiediel

      Laak ek julle vertel, ekke was in Augustus in die grote USA. Bud Light is niks beter as water nie. Of pis. Pis is beter. anyway, daar is 'n moerse verkydenheid bier in elke winkel, supermark, kafee, enige plek kan jy bier koop. En dis nogal goedkoop wanneer jy dit by K-Mart koop. Maar moet nooit Bud Light verwar met bier nie.

    10. moertoe

      Nou wonder ek, na 'n lang afwesigheid oor die volgende:
      Is Bud Light Beer soos Buzz Light Year to infinity and infinitely light?

    11. Dirk Diggler Diktros

      Moertoe, my blaar, op jou filosofise noot and beyond, miskien as parralaxfout in parralelle univers.  Miskien in die lang riete waar die groot parras bly.  Miskien so groen soos my signature pic parra.  Miskien is my parra groen agv die Budweiser parras wat verafgood word in USA.  Miskien moet iemand die Triple Distilled Smirnoff vat voor ek te veel duik.  Hoss Ja.  Sela-)  DDD

    12. Dirk Diggler Diktros

      AB, a.k.a AL, laasjaar het ons gese ons moet saam suip.  Ek is besig om die oupa van alle brgrotings vir ons reunie op te bou.  Ek sien nou jy is n bier-man?  Wat's jou gunsteling?  Hoeveel kap jy by n braai voor jy oors;aan na ?wyn ?harde hout? stroh rum?  Gee n bietjie detail oor hoe jy rol my maat, vir navorsingsdoeleindes  DDD

    Gooi Comment