Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

Hi Griffin

Almal dink petrol is duur, maar kyk op die PnP prys wat kos roomys per lt

Groete
Henri

photo

Hey Griffin. hier is 'n foto van 'n mazda bakkie wat ek raak geloop het en toe dadelik gedink het dat ek dit vir jou moet stuur. sal graag julle kommentaar op dit wil sien. thanx keep up the great work.

Monre

16112011470

yes yes, iemand het vir my die mail gestuur, hoekom weet ek ook nie, ek haat die soort van spam mail… hoekom de fok wil ek na die soort van dinge kyk????? Ma ja, dit lyk my na 'n zef racing self gemaakde fokken brood van…

Emile

brood van1

brood van2

brood van4

brood van5

brood van6

Yes, check hierdie zef jammie in Bellville,
Warren.

12112011095

12112011096

12112011098

Ingestuur deur Peter:

IMG-20111115-00042

 

Hierdie post is 187 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,604,585 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters