fokken hippies

Kraak ‘n smile of twee

In Grapgat deur griffin16 Eiertjies

Briewe
'n Man en vrou besluit om kodewoorde te gebruik vir wanneer hulle wil gaan zaber sodat die kids nie agterkom wat aangaan nie. Hulle besluit toe op "Briewe tik".

'n Dag of wat later tune die pa sy 4-jarige dogtertjie: "Gaan sê vir mamma dat pappa lus is om 'n brief te tik"

Die dogtertjie dra die boodskap aan haar ma oor en sy vra haar dogter om weer 'n boodskap vir haar pa te stuur: "Sê vir pappa ons kan nie vandag briewe tik nie – daar is 'n rooi lint in die tikmasjien." Die dogtertjie maak toe so.

'n Paar dae later stuur die ma weer die kind na die pa toe: "Gaan vertel vir pappa dat mamma nou reg is om daai brief te tik". Die dogtertjie doen so waarop haar pa antwoord: "Sê vir mamma om nie te worry oor die brief nie, my kind. Pappa het hom sommer met die hand uitgeskryf."

Kalenderpes
'n Onlangse studie het bewys dat vrouens verskillende tipe mans verkies tydens hulle kalenderpes cycles afhangende van waar hulle met die cycle trek. Wanneer 'n vrou ovuleer verkies sy gespierde, aantreklike mans.
Maar net voor sy menstrueer verkies sy 'n man wat in petrol ge-soak is met 'n sker in sy voorkop en 'n krieketbat wat by sy hol opgedruk is.

Beter job
Koos loop by die slaapkamer in en kry sy vrou waar sy besig is om haar tasse te pak.
Koos: "Wat maak jy?"
Vrou: "Ek trek Londen toe. Ek hoor prostitute daar word £400 betaal vir wat ek by die huis verniet weggee!"
Koos begin sy tas ook te pak tot verbasing van sy vrou.
Vrou: "En nou, hoekom pak JY jou tasse?"
Koos: "Ek kom saam. Ek wil sien hoe fokken lewe jy op £800 per jaar!"

Julius Malema
Julius park sy nuwe Range Rover wat een van sy "business partners" vir hom as persent gegee het voor Luthuli House om af te show. Hy is skaars uit die kar uit of 'n taxi kom met skreeuende tyres om die hoek en haal sy nuwe kar se deur fokken skoon af.
Julius bekak homself en gil op een van sy blue light cops: "Arrest that fucking agent! Look at my car!"
Die cop is al lankal gatvol vir sy baas en tune vir Julius: "You and your youth league are so materialisic. You are so worried about materialistic things and wealth that you don't even notice anything else in your life!"
Julius freak uit: "How can you be so disrespectful at a time like this!?"
Die cop tune hom: "Didn't you realise that your right arm was torn off when that taxi took off the door??!"
Malema verloor dit: "Fucking hell! My Breitling watch! Where is my Breitling watch??!"

Fokken hippies en vegatarians:


fokken hippies

Deel met jou tjommies!
griffinKraak ‘n smile of twee

Comments

  1. David

    Dink mens sal kots as jy Antie Nigella in lewende lywe moet sien, syt nie plooie nie wat die vet maak dit alles vol. Haar gat is so wyd soos die heer se ganade

  2. David

    Premature posting daar, wou nog byse sy lyk nog steeds beter as die fokken slaaivreter, gril gril fokken gril

  3. Dirk Diggler Diktros

    Ek NAAAI – JELLA tot die fokken varkies huistoe kom voor ek daai krimpie afstof – sies, fokken leeukos, amper kots ek.  DDDD

  4. Petrus Ponkiediel

    Ou Nigella lyk defnitief nog fokken goed. En wanneer sy haar kosprogram aanbied en so proe-proe en so vir mens kyk, dan kry ek sommer 'n hout. Daai anner een lyk net kak

  5. Prof. Bokdrol

    David, behalwe vir jou kommin-taar, wat was nog "premature" toe jy jou oë op Naai-Gella slaan?

  6. Vlaknaai

    Dis seker man-botter wat nigella se vel so glad hou .. 

  7. Allan Boesak AKA AL

    Wat hulle nie se nie is hoeveel , Riot powder vat Nigella ? En die fokkin hippies , jirr sies man , hulle het vlooie ! Waars die Doom ?

  8. Dirk Diggler Diktros

    Niks is kakker as n kookprogram nie.  Wel, miskien n Jack Parow video.  Maar Jamie Oliver, Australian Masterchef, Gordon Ramsay en almal se kollektiewe beterweterige konte.  MAAR:  Tannie NAAI-GELLA maak op vir als wat julle poeste ruineer en kyk is vry.  Vry is lekker, Vra my niggie.  Of onthou jou sussie se vissie toe jy klein was.  In sommige van julle skurwe etters – julle weet wie julle is, onthou jou sus se vis van gisteraand, as jy nie kan nie, vang n teug van jou suf middelvinger.  Sies!  DDD

  9. malmaxs

    Fok die jokes is skreeu snaaks, kon dai taxi nie malema se f@kken kop afry ni

  10. Arno aka Dude

    Ek smaak Food Channel se Guys big bite, daai ou voel n fok vir gesondheid en dit lyk poes lekker kos, en sy vrou is hotter as snotter

  11. David

    Met jou op daai een Arno, nog nie sy wyfie gesien nie maar as sy soos sy kos is moet dit smaaklik wees

Gooi Comment