Jack Parow se nuwe album – Eksie Ou

In jack parow deur griffin12 Eiertjies

Jack Parow se nuwe album, Eksie Ou word vroeg in Desember release.

Julle kan die hele storie hierso gaan lees.

jack parow eksie ou

Deel met jou tjommies!

    griffinJack Parow se nuwe album – Eksie Ou

    Comments

    1. Arno aka Dude

      Ek wetie so mooi nie my ou, is dit afgewater soos laas, live klink nie so goed soos sy studio werk nie

    2. Dirk Diggler Diktros

      "will make you laugh, cry basically bring you down" en ander kak lees ek daar.  Cover lyk soos n krimpie op kak acid se kuns.  Miskien is dit.  Jack het ongelukkig platinumgrootkop en nog nooit weer aarde toe gekom nie.  Maar sal die rekord n spin gooi, sodra ek hom kan pirate oppie interweb, gan verseker nie oorbetaal vir iets met n kak rep nie.   DDD

    3. Evert

      Ek sal dit maar eers luister voor ek oordeel. Sy 1ste cd was vir my poes cool.

    4. Bernice

      SY EERSTE CD WAS TOG BFOK… NO DOUBDS…. MAAR TOG IS DDD 100% REG
      HYT PLATINUM GE STRIKE EN NOOIT WEER FOKOL VERDER GEDOEN NIE A.G.V DIE ANTWOORD WAT OOR GEVAT HET!!! SY LIRICS GAN VIR N BALL KAK SO OOK SY SENCE OF STILE
      MAAR SAL BQ DAI CD GAAN UIT TOETS, WIE IS EK OM TE JUDGE???

    5. #1 Pisscat

      Waar de fok kan ek hom gaat download, ek moet mos eers die kar "test drive" voorlat ek hom koop of hoe ?

    6. Dirk Diggler Diktros

      Jy's reg Jack.  Jy is die main ou.  Die main peanut in die Afreakaanse musiek-pakkie.  Hou aan om dit vir jouself te se.  Fake it till you make it.  DDD

    7. Arno aka Dude

      As dit nie vir die packet was nie sou die peunut nie vars gewees het nie, feite

    Gooi Comment