Jack Parow – Afrikaans Is Dood

Jack Parow se nuwe track, "Afrikaans Is Dood" van sy nuwe album "Eksie Ou" is fokken witwarm.

Gooi hom bietjie 'n luister:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

jack parow

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Kief musiek, jack parow. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

21 Comments

  1. Piel van Paal
    Posted November 18, 2011 at 1:58 pm | Permalink

     
    Eerste my blaar! Plus die nuwe track is bedoos!

  2. A Daft Scots Lass
    Posted November 18, 2011 at 2:06 pm | Permalink

    I'm in love with his bangin' help-my-sterk-lyk hempie

  3. Etter
    Posted November 18, 2011 at 4:02 pm | Permalink

    Cool track.  Go Parow!

  4. Harry
    Posted November 18, 2011 at 5:20 pm | Permalink

    Sy moer. S h so vloek en niand luister nie dan beteken dit nie Afrikans is od nie. Dis net h wat die doos s :-)

  5. jurie
    Posted November 18, 2011 at 5:28 pm | Permalink

    waar download ek die song?

  6. Dirk Diggler Diktros
    Posted November 18, 2011 at 6:00 pm | Permalink

    Pyn.  DDD

  7. Allan Boesak AKA AL
    Posted November 18, 2011 at 7:04 pm | Permalink

    LEkker tight number , my bru !

  8. rosario
    Posted November 18, 2011 at 7:14 pm | Permalink

    dit is awe!!!

  9. Jaques
    Posted November 18, 2011 at 10:19 pm | Permalink

    Ja, jy het dit doodgemaak. Geluk!!!

  10. JagsJannie
    Posted November 21, 2011 at 2:44 pm | Permalink

    Wou nog eendag na hom gaan kyk as ek weer in "states" is, maar nie meer nie. Hy's een van die wat ons taal sierlik opnaai en dan nog so ver-fokte stelling maak! Sal eerder my polse sny nadat ek vir Kort Derm gaan loer het. Eina fok!

  11. Arno aka Dude
    Posted November 21, 2011 at 3:24 pm | Permalink

    ek wetie n fok nie, ek is deur mekaar

  12. Shane
    Posted November 21, 2011 at 3:46 pm | Permalink

    Ja nee jirre, Afrikaans is fokkol dood nie my bra…Jy s in hom taal! 'Jump like a bull frog' HAHA-Hosh Ja!

  13. Jagter
    Posted November 21, 2011 at 4:57 pm | Permalink

    Jissis. Die mense wat hier comment het 'n ernstige sense of irony failure.
    Jack is dalk nie die toppunt van klas nie, maar dis darem duisend keer beter as 95% van alle afrikaanse kak daarbuite.

  14. Allan Boesak AKA AL
    Posted November 21, 2011 at 6:26 pm | Permalink

    Se dit , Jagter ! 

  15. die swartkat
    Posted November 23, 2011 at 8:42 am | Permalink

    ag vok asb. tog moet net nie huil nie, die lewe is nie so erg nie, jack is 'n grap en die lewe is 'n grap, enjoy life!! Ek skeur my vir die kak wat hy sing, sien die goeie in dit raak, as jy nie daarvan hou nie dan moet nie na dit voken luister nie.

  16. naaininja
    Posted November 23, 2011 at 11:05 am | Permalink

    BEFOK!!!

  17. Dirk Diggler Diktros
    Posted November 23, 2011 at 2:00 pm | Permalink

    @ Swartkat, wat is die goeie wat jy daarin sien?  Eks n blaar met katerakke vandat ek 16 is oorlat ek wit drank suip van n agtjarige ouderdom.   DDD

  18. Jissis Jannie
    Posted November 25, 2011 at 6:59 pm | Permalink

    "..poep fokken borrels in jou ma se bad."
    BwhaHAHAHAHA!

  19. kleinattie
    Posted March 1, 2012 at 9:11 pm | Permalink

    GOD, kan mense dalk bietjie verder as die titel luister?
    die eerste deel van die koor is 'afrikaans is dood'.
    daar is egter 'n tweede deel. 'afrikaans gee groot'
    amen

  20. Bokkebo
    Posted May 10, 2012 at 10:12 pm | Permalink

    Ja nee. Mense moet mooi luister en 'n bietjie wakker skrik. Hy het eintlik 'n baie belangrike boodskap vir julle dom naaiers wat hom literaal lees. Afrikaans gaan dood gaan as ons nie van ons preekstoele afklim nie en die taal homself laat aanvoer.
    Afrikaans gee groot – ja blaar ;-)

  21. Ruben
    Posted November 18, 2012 at 5:25 am | Permalink

    Jack Parow heeft niet alleen Afrika veroverd maar ook Nederland!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">