Bietjie iets anders. Naai jou brein so bietjie. Check hierdie prentjie hieronder van die cherry met die Rudolph neus. Kyk stip vir haar rooi neus vir so 10 skondes lank sonder om jou ogies te knip. Maak dan jou ogies toe en draai jou kop effens na die wit area langs die goose waar jy volgende gaan fokus.
Maak dan jou oë oop en knip dit so paar keer vinnig en check wat jy speck.
(shot, Shaun)
Hierdie post is 224 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,212,639 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Ek sien net die heeltyd vir fokken victor matfield
Ja, dit is 'n befokte optiese illusie – ek skiem wel dit neem die gemiddelde Watkykertjie so 10 probeerslae voor dat hy (of sy – ADSL are you out there?) hulle oë van die tiete en/of gwap kan wegskeur om op die neus te kontsentreer…
Fok dit, ek kon nog nooit hierdie gemors raaksien nie.
Ek het nie 'n brein nie, so dit werk nie vir my nie.
So waar as Waragtig….Ek sien vir "Jebus"…Nou het ek hom ook gevind!!
Wat is ons veronderstel om te gok?
n kaal girl sou my meer laat sien het….
Befok sy is van n negatief na n positief
Ek sien fokol.
ek sien n rooi kol op haar panty
Shot Marius, ek sien vir Linda Lusardi, beteken dit eks gefok of net jags?
Definitief jags, broer David! Hoog jags!
Die wat wel vir Haar neus en nie na haar koek gekyk het nie se "Oi"
my fok! ek het dit! Ek moet vir Stephan Hawking sien wat kite-surf nê? Nee, maar honestly, ek sien 'n goose met mooi bruin hare
Ek sien Fokoli, wat is mens veronderstel om te sien?
Jip, jy moet die chick in vol kleur sien, eg: bruin hare, normale vel, etc
imagin hoe lyk jy vir die ou wat oorkant jou sit in jou cuntoor met jou skewe koppie en ogies wat knip…se dit almal saam "Sofa King We Todd It"
Nou nie iets om oor te gaan skommel nie
Ja, sy verkyn duidelik op die wit muur, maar ammekaar as ek afkyk na haar boebies verwyn sy. fok.
n clit so groot soos n baseball bat, m.a.w Julius. DDD
Ek sien vir Amor!
Dawie, hoe fok jy nou met my brein, jou fokken rakker! Dog al die tyd ek sien vir Dutchess Kate Middleton?
Lyk soos Amore Vottone!
fok met jou brein??? NEE
fok met jou oe??????? JAAA
Ek sien 'n wit reghoekige area. Fokken amazing
Ek sien 'n wit vierkantige area