Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin11 Eiertjies

Soos met laasweek, duik ons sommer hierdie week met julle entries vir die Red Stag kompetisie. Jy het nog kans tot 16 Desember om 'n vet prys te wen.

Shot vir die lekker inskrywings en maak die naweek sommer met die hand groot. Die klein kak! Hier is die afgelope week se entries:

325057_10150349429721286_686151285_8663765_1048915099_o

16000_014

dis naweek

Duik

KYLE copy

My duik pak

Picture 083

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Comments

  1. cava

    No 3 minus die kinders plus 'n braai is presies wat ek nou nodig het.

  2. Pyp

    Ek hoor jou! Dit lyk presies soos ek my saterdag wil hê(sonder die kids en die braai, soos jy sê)

  3. Dirk Diggler Diktros

    Daai dude met die parrapote het my vote.  Net oor hu n attitude vir parraduik kap.  DDD

  4. Got

    Ek moet ook stem, die paddavoet dude foto is die beste! Hahaha!

  5. GroenOogKind**

    hehehihihaha *giggle ek nou sos n klien skool dogtertjie wat haar eerste pik soen kry **
    oukie met die paddavoete ""funny bunny""

Gooi Comment