Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Kompetisie deur griffin10 Eiertjies

Ons duik sommer vroeg vandag. En ons duik sommer met die entries wat julle outjies sover ingestuur het vir die Jim Beam Red Stag kompetisie. Jy’t nog kans tot 16 Desember om die lekker prys te wen.

Gaan groot. Of gaan kerk toe.

dokken duik

fokken duik2

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Comments

    1. Fran

      Ek hoop iemand convince sy chick om naked te duik van iets af en 'n foto te stuur

    2. OU DE DOOS

      Ha ! Daai valskerm ene is moer snaaks !!
      Die ou wat in die swembad duik se immaturity gaan hom nog duur te staan kom !

    3. Prof. Bokdrol

      Jirre, ek dog die tyd breek nooit aan nie – hierdie week was soos Groundhog Day; elke dag het gevoel soos fokken Maandag! En ek moet die naaweek werk…darem tyd vir 'n paar koue brewski's vanaand!

    4. Dirk Diggler Diktros

      Dis voorwaar van die beter naweekduike wat ek in n lanhg tyd gesien het.  Miskien oorlat ek klaar dokken fronk is.  DDD

    Gooi Comment