Die Antwoord – “Fok julle naaiers”. Rammstein – “Mein Land” teaser

In Die Antwoord deur griffin6 Eiertjies

Dink aan Die Antwoord se nuwe video vir “Fok Julle Naaiers” as ‘n teaser of ‘n intro vir hulle nuwe album, Ten$ion, wat in Januarie 2012 release word, eerder as ‘n music video.

As jy al by een van Die Antwoord se befokte live shows was, sal jy weet dat hierie tune meestal gebruik is as ‘n intro.

To the people from da overseas: There will be a Vimeo link soon. Just hang in there.

Rammstein se nuwe album kom baie binnekort uit. Hier is ‘n klein teaser daarvoor. Ons sal nog nuus kom tune hier op Watkykjy. Daar is dalk net iets vir jou ook om te score. You never know.

Daar is in fact fokken baie van Rammstein se teasers nou uit vir Mein Land, so ons het sommer alles hier op een page gegooi as jy dit wil gaan uitcheck. Dis nogal mal. Lekker 60’s met surfing en Beach Boys befok…

griffinDie Antwoord – “Fok julle naaiers”. Rammstein – “Mein Land” teaser

Comments

  1. Grethe

    Aan die einde van die video se Yolandi D.E.N.S.R.O.N… wat de fok is dit?

  2. Etter

    De Lange, die een's vi jou naaier!  DIE ANTWOORD het gepraat!

  3. Dirk Diggler Diktros

    Take 2:  Ramstein buk vir renosters.  DDD

  4. Enter the ginga

    haha @grethe, yolandi se^ T-E-N-$-I-O-N. gaan kyk op hulle site by die 'lyrics' blad. ek het ook gedink DENSRON is een of ander diep kode, maar dis net yolandi se lekker zef aksent wat dit so laat klink!

Gooi Comment