Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Like die ou met die Black Label (keuse van bier) en die chick met die tramp stamp se moves.  Rustige kamerawerk.  Lyk na n lekker jol.  DDD

  2. Arno aka Dude

    DDD, jy moet een van die festivals kom by woon hier, ek beveel kaas aan om te rook terwyl jy chill, ek mis elke jaar uit want of ek dobbel my kuier geld uit of ek raak gerook en mis die hele naweek of dag van die fees.
     
    sal graag oppiekoppie wil bywoon, maar het sponcers nodig, wat ook dan die geld moet vashou.

Gooi Comment