Black Tuesday protest in Kaapstad

In Fokken Main Videos deur Zirkie4 Eiertjies

Dis maybe 'n dag of twee laat, maar Zirkie het alliepad Kaap toe gevlieg en vir ons so bietjie die Black Tuesday protest gaan afneem by parliament en met so paar mense gesels.

Deel met jou tjommies!

    ZirkieBlack Tuesday protest in Kaapstad

    Comments

    1. Dirk Diggler Diktros

      Goeie insette.  Ek smaak veral die antie wat vertel van "going to jail for 25 years."  Daai was darem die dae.  Great hype vir BS, piele!  Wys hulle waar Adam sy wortel begrawe het.  Tot agter teen die aartappels.  "Fighting for censorship freedom is like fucking for virginity" – DDD

    2. casper

      DDD jy het die hammer op die spyker met toe geslaan. Dit is die waarheid., net so goed jy poep teen die wind jy ruik jou eie kak. Have a good one. Ghost out

    3. Dirk Diggler Diktros

      Blink Stefaans en Zirkie – gaan daar n opvolg wees op hierdie stukkie "gold nugget:" van julle.  Wats innie pyplyn?   DDD

    Gooi Comment