Begin jou Woensdag met ‘n paar grappe

In Grapgat deur griffin15 Eiertjies

Matrose

'n Depressed hipster chick in Kaapstad besluit om haar lewe te eindig deur by die hawe dramaties in die see in te spring. Daar aangekom is daar 'n matroos wat sien sy staan en tjank en sy vertel hom van haar depressie.

"Check, jy het baie om voor te lewe. My skip gaan more Amerika toe en ek kan jou wegsteek. As jy in Amerika nogsteeds wil selfmoord pleeg kan ek jou seker nie keer nie, maar gee die lewe nog een kans op 'n nuwe kontinent". Hy voeg ook by: "Ek sal mooi na jou kyk en elke dag vir jou kos bring in jou wegkruipplek. Ek hou jou happy en jy hou my happy" tune hy met 'n knipoog en streel oor haar boud.

Die chick stem in op die deal en later die aand steek die matroos haar weg in een van die lifeboats. Elke aand bring hy vir haar vrugte en broodjies en dan naai hulle dat die manbotter spat.

Drie weke later ontdek die kaptein haar toevallig met 'n ongereelde inspeksie van sy skip: "En waddefok gaan hier aan?" vra hy vir die chick.
"Ek het 'n deal met een van die matrose", antwoord sy skaam terug, kop onderstebo. "Hy smokkel my Amerika toe en in ruil daarvoor laat ek dat hy my naai"
Die kaptein antwoord terug: "Hy is verfokken seker besig om jou te naai. Hierdie is die ferry wat elke dag Robben Eiland toe gaan!"

Die Lugmag

Jannie join die lugmag en stuur vir sy pa 'n e-mail waarin hy tune dat hy fokken bang is vir hulle training, maar meer spesifiek die parachute jumps wat in die week gaan plaasvind.

Die pa raak effens bekommerd en die gesprek gaan oor na SMS toe.
Pa:"Seuna, wat gaan aan? Hoe was die valskermsprong?"
Jannie: "Ek was laaste om te spring. Toe my beurt aanbreek het die sersant agter my kom staan en geskree dat ek moet spring of hy druk sy 12 duim piel in my hol op!"
Pa: "Het jy toe gespring, my seun?"
Jannie: "Ag, net so effens aan die begin…"

Fyndraai

Koos het effens probleme met sy onderstel en raak te gou opgewonde. As sy vrou net aan sy piep raak begin die outjie klaar te convulse. Hy bespluit om 'n dokter te gaan sien (hy kom sommer vroeg vir die afspraak ook aan).
Die dokter het nie veel om te deel nie, maar los vir Koos met hierdie wyse woorde: "Elke keer as jy dink jy gaan kom, probeer om jouself skrik te maak op 'n manier. Dit behoort die job te doen."

Koos suiker toe af Sportman's Warehouse toe en koop vir hom een van daai atletiek rollies wat die blanks skiet vir die 100m resies.
Terug by die huis is Koos se vrou poedelnaak en oopketel op die bed. Hulle begin sommer met 'n 69. Dis nie eers tien sekondes nie en Koos kom agter dat sy vleisgeweer wil begin skiet. Hy ruk die atletiek rollie uit en vuur 'n skoot af.

Die volgende dag is Koos terug by die dokter: "Hierdie fokken storie werk nie. My vrou het in my gesig gepis, my zaber se kop afgebyt en die buurman het uit die klerekas gespring met sy hande in die lug!"

Lelik

Hoe weet jy dat jy 'n lelike bliksem is?
As die hond sy ogies toemaak terwyl hy jou been naai.

Deel met jou tjommies!

    griffinBegin jou Woensdag met ‘n paar grappe

    Comments

    1. A Daft Scots Lass

      or if the dog puts a paper bag over YOUR head!

    2. Dirk Diggler Diktros

      Joke nommer 4 maak op vir 2 wat ek nie vang nie.   Maar eks nog net halfpad gespat. DDD

    3. Smee

      Ai DDD ek dink iemand moet jou ook bietjie in die hol naai.

    4. Dirk Diggler Diktros

      Uitendelik Smee – ek dog jy vra nooit – jy sal maar moet buk, maar wie tel nou?  Innie chutney of gladnie!!  DDD

    5. Dirk Diggler Diktros

      In die valetjie wat se pffffffffffft.  Kom Smee, lei deur voorbeeld, klink jy weet waarvan jy praat. DDD

    6. Smee

      As 'n man 'n chick in die hol naai en hy laaik dit, maak dit hom dan gay?

    7. Smee

      As 'n man 'n chick in die hol naai en hy laaik dit, is hy dan gay

    8. JagsJannie

      IMHO. nee hy's nie gay nie! Net kak gekorrel! Maar as jy kak korrel by 'n man, fok broer, dan's jy fokken definitief gay want wat het jy daar gesoek en voor gekorrel in die eerste fokken plek….. (x2 vir beide comments)

    9. JagsJannie

      Smee, Op beide bg. comments en IMHO is jy gay as jy mik vir 'n gat wat in eerste plek nie daar was of is of ooit sal wees nie. Wat het jy in eerste plek daar gaan soek? Aldus is jy nie gay as jy korrel na 'n gat, wat daar wel was of is, en dit mis maar dan die ander gat kry nie (ook nie so groot verskil tussen die twee nie met slegs die "tjommie" wat hulle skei)

    10. Arno aka Dude

      Smee, nope, beteken net sy is baie goed in die bed en weet hoe om te naai

    11. JagsJannie

      Geagte Griff, werk Malema nou ook by WKJ want ek vermoed my comments word gedief….

    12. Vlaknaai

      Die toppunt van faktap – is as jy reken jou sussie naai lekkerder as jou ma – en jou pa stem saam . 

    13. Prof. Bokdrol

      Julle is lekker grof, né? Wel, hier's dan 'n regte rou een vir julle: Sannie van Delmas wil Vrydagaand gaan fliek, sy vra haar pa vir geld. Pa sê ja, dis OK, as sy hom 'n blowjob gee. Sannie dink so bietjie, kry eers bietjie mondkots by die gedagte, maar sy beplan om haar boyfriend te ontmoet vir 'n zaber ook so sy gee toe maar in. Skaars begin, toe stop sy: "Fok, hierdie ding smaak soos kak!" Sê pa: "O ja, ek het vergeet om jou te sê – jou boetie wou ook gaan fliek…"

    Gooi Comment