Ingestuur deur Apples
Die afgelope naweek was daar weer een of ander belangrike meeting waar Prins William en sy vrou, Kate Middleton (wat ons nou blykbaar mos ‘Katherine’ moet noem, want ‘Kate’ is ‘n pleb se naam), betrokke geraak het. Volgens ‘n Britse koerant wat die voldende dag daarop verslag gelewer het is die Duchess nou pregnant. En jy het gedink dis verby. Nope. Al daai girls wat so geskree het toe die Royal Wedding wêreldwyd op die TV was, al daai girls wat so gesug het en aangegaan het oor hoe fokken oulik die hele spektakel was en jou girl, aan wie jy waarskynlik as gevolg van “Will en Kate” verloof is, het nou ‘n nuwe rede om weer deur die hele roetine te gaan.
Ek het ‘n problem met die berig, though. Sien, die koerant se evidence was net eenvoudig nie sterk genoeg na my sin nie. Hulle bewyse? Kate het decline om ‘n peanutbutter-koekie te eet, glo want swanger vrouens word gesê dis nie goed vir die kind nie, en sy het ten minste twaalf keer in twee ure aan haar maag gevat.
Die universele handgebaar vir "O Fok. Ek's laat.":
Wat ek graag wil weet is of die persoon wat hierdie berig geskryf het enigsins gedink het aan die alternatiewe vir hierdie tipe gedrag. Eerstens, miskien was die arme vrou net nie lus vir ‘n peanutbutter-koekie nie. En tweedens, Kate Middleton is nou wel royalty, maar dit beteken nie dat sy immunity teen virusse en ander nasty goggas gekry het nie. Tensy daar een of ander geheime ritueel is waarvan ons nie weet nie. Dit sal fokken cool wees, maar ek’s effens skepties. Anyway. Ek scheme daar is ‘n groot moontlikheid dat Kate oor die naweek ‘n ongewone hoeveelheid tyd in die toilet spandeer het. Ek fokken hoop dis die geval, want as dit uitkom dat sy wel ‘n blou-bloed skreebek oppad het moet jy maar seker maak dat jou girl elke oggend haar pil vat. Anders is jy in die kak.





15 Comments
Apples, jy's die main man! Ek's baie bly die "gearbox" is uitgebou en dat net die "mine manager" toegang het. Al die ander fokkertjies is "gefire". Nog 'n kind? Norrafokkie…..
holy shit.
En wie de poes gee om?
Ek sien nie die big deal nie, een royal kind maak nie n dent in die brakpan kinders nie, hulle kom daagliks uit
of dalk is sy net allergies vir die fokken goed,of dalk het sy net n fokken omgekrapte maag,wie de fok gee om,ek weet nie meer nie
Willy didn’t take long did he?
Ek dink Will gaan die slimste koning ooit wees (okay, ek weet dis nie baie moeilik nie).
Kyk, 'n man wat 'n Land Rover weg gee (dis was blykbaar 'n trougeskenk) is fokken slim en kan die toekoms sien. Hy het hom jare se kak en frustrasie gespaar.
Hoer, hoer, hoer – a,a,a, Will het gekom en Kate het gevat soos n bloubloed skousog betaam. Mooi geploeg Willie – of is die rumours dat dit Harry was, dalk waar? DDD
As sy gesteek het, het sy gesteek. Hoekom dit wegsteek…?
Wat van n vars gedagte? Wat van een, net EEN post sonder die woord fok, fokken of opgefok daarin skryf?
Gaan naai jou hand.
wat van n post met woorde soos poes kont en jou ma se royal poes?
En as jy n vars gedagte soek gaan kyk op Ryco se page hulle doen Fresh ideas
jammer bedoel Royco fresh ideas
Naai da klomp koninglikes ook