Interwebsradio.com
Van Coke Kartel
Kom-petisies
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Lonely Island – Turtleneck & Chain
- Lekker kinderagtig
- Score ‘n ticket na Up The Creek festival. Swellendam, 2-5 Feb.
- Die Antwoord Parody – Enter The Ginger
- Musica vat vir Jurie Els laag. Fokken laag.
- Van Coke kartel – “Dis ‘n Land” music video & interview.
- Die Antwoord – Ten$ion trailer
-
Watkykertjies Tune
- # 1 Pisscat on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Prof. Bokdrol on Van Coke kartel – “Dis ‘n Land” music video & interview.
- Daan droldruk on Musica vat vir Jurie Els laag. Fokken laag.
- Karin Komsluk on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- JagsJannie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Dirk Diggler Diktros on Score ‘n ticket na Up The Creek festival. Swellendam, 2-5 Feb.
-
-
Monthly Archives: November 2011
Ram Jam V – Sgt Pepper’s in Long Street. Vrydag 2 Desember.
Die manne van Ram Jam, dis nou Chopper Charlie en Iron Leyden, maak lekker geraas hierdie Vrydag in Langstraat. Dertig skille kry jou by die deur in.
As jy hooked on rock classics is, is hierdie die paartie wat jy by wil uitslaan. Soos masels. Expect goeters soos Deep Purple, Led Zep, Sabbath, AC/DC en selfs [...]
Gefile in WKJ gigs 3 Comments
Watkykjy Car of The Year Award
Check, ons het glad nie beplan om 'n "Car Of The Year" award uit te gee nie, maar fokkit, as mens op 'n home-made juweeltjie afkom van hierdie magnitude, dan is dit 'n award werd. Ongelukkig het ons fokol om vir die wenner te gee, maar ons sal hom 'n solid doen en sy kar [...]
Gefile in Zef zef zef 10 Comments
‘n Ope brief aan Jacques Kallis
Geagte Jacques Kallis,
Fok jou. Vir alles.
Ek weet dit gaan deesdae goed met jou op die test rankings en jy’t orraait gedoen teen die Aussies, maar dit is steeds geen verskoning vir wat jy gedoen het nie.
Is jy verward? Fok, okay. Laat ek verduidelik.
Vrydag ry ek en ‘n paar tjommies en tjomminne in Langebaan in. Nou [...]
Gefile in Snotstories 45 Comments





Laag op kakpapier? Juju is weer hier.