07

Yesterday’s Pupil – nuwe music video

In Kief musiek deur griffin2 Eiertjies

Louis Minnaar (Bittereinder / Yesterday’s Pupil) is een van SA se mees talentvolste music video vervaardigers. As jy ‘n aspirant film maker is, let asseblief op. Die basic elements vir ‘n short film of ‘n music video is om ‘n goeie storielyn te hê, die kamera werk moenie ‘n pot kak wees nie en die post-production moenie tot suig nie. Jy kan even ‘n basic element vat en ‘n vet storie daarom bou solank jy die skills het.

Dit sit nie in enige doos met ‘n handycam en Final Cut Pro se broek om iets cool te produce nie, maar as mens na MK kyk fokken wonder mens soms. En met soms bedoel ek 93.45%

Ek is seker Louis het sy music video om ‘n basic geraamte gebou van: “Fok, ek wens ek het ‘n robot maatjie wat vir my kan draties kap. Ek raak moeg om elke aand my hand dood te sit voor ‘n skommelsessie”. Dis waar alles begin. Met ‘n klein idee.

Sorrie Louis, as dit nie die geval is nie moet jy maar self kom verduidelik vir ons.

Hierdie is die official music video vir Yesterday’s Pupil se splinternuwe album. Die album sal in sections verniet beskikbaar wees om te download vanaf 1 November in sections. Die eerste section se naam is “Singularity”

By the way, jy kan Yesterday’s Pupil en die Wedding Naaiers uitcheck by Assembly moreaand

Deel met jou tjommies!

    griffinYesterday’s Pupil – nuwe music video

    Comments

    1. Dirk Diggler Diktros

      1) Klank:  Beide die kwaliteit and post-produksieversorging puik.  Jammer die kunstenaar se stem is toonloos, hy is toondoof en het geen timimg nie.  Geen geniale post-produksie kan dit versteek nie, alhoewel miskien as dit klets (rap) was.
      2)  Video:  Kamerawerk goed.  Seduseer die ker en saam met die musiek in tandem maak die ensemble n mens deel van die reis.  Jy voel nie die kamera per se nie.  n Raar ondervinding.  Kudos
      3) Beligting:  Onderbelig.  Beroof die eidnproduk van sy totale verukking maar kamerahoeke kom tot redding.
      4)  Vocals:  Kak.  Nie eers moddle-of-the-road nie.  Lirieke het nie kontinuiteit nie.  Geen narratief nie.  n gebbabbel na niks.  Slegs drie note word raakgetref deurgaans.
      5)  Direksie:  Nie-bestaande.  Produk het dors na afwerking, "polishing" en finale meng.
      Opsomming:
      Klink soos n standerd 5 orkes se "jam"-sessie met net die helfte van die groeplede wat opgedaag het.
      DDD

    2. Dirk Diggler Diktros

      Jammer, in punt 2), "ker" moet lees "kyker".  Gebruik verbeelding met ander foute asb,  DDD

    Gooi Comment