Waar kry mens die meeste poepols?

In Spec-takel deur griffin11 Eiertjies

Hierdie outjie is deur Bulperd ge-spot op die N1 net voor die William Nicol off-ramp. Die koeltekont wonder seker hoekom daar so fokken baie mense van foto's neem terwyl hy actually veronderstel is om die main bra met die kamera te wees…

ahole

Hierdie post is 3 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 22,612 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWaar kry mens die meeste poepols?

Comments

  1. werfetter

    'n ou wat hier 'n speeding fine kry vra daarvoor. Mens kan die fokken koeltekont 'n myl ver spec.

  2. Prof. Bokdrol

    Oeeee, ek is 'n stealthy spietkop ja, – ek gaan jou vang, ek kruip weg waar jy my nie kan sien nie (met my high visibility dayglo jakkie…)

  3. Hokken Fonger

    @werfetter, Nee dude, hy vang die verkeer van agter af. Jy kan hom nie sien tot dit te laat is nie. Gelukkig van die fokker net in die heel regterkantste baan, anners moet hy die ding die heeltyd skyf en oor calibrate. Hy's nogsteeds 'n poes. En noe ry ALMAL so fokken stadig waneer hulle onder 'n brug deur ry, dat mens sal sweer daar is poes sap op die pad wat die pad glad maak…

  4. Allan Boesak

    Dit kan n Cargaurd wees , Daais wat se 'I am here'    wat dalk bevordering gekry het ? na Hoof Poepol toe !

  5. Prof. Bokdrol

    Hokken Fonger, jy vat dit so mooi vas tot op die essens…"Nee dude, hy vang die verkeer van agter af." Die poeslike JMPD het my al so baie gevang van agter af ek voel soos Elton-fokken-John…

  6. Joe Masehare

    Iemand moet net naby genoeg aan hom verbyry om daai kamera drade wat so los hang te haak.  Dink net hoe lekker sal dit lyk as hy saam met sy equipment bo van daai muurtjie afgepluk word en soos 'n wafferse lawyer agter 'n taxi geleep word!

  7. DRIESS

    Watsie oudste beroep in die wereld? traffic cop.Dit staan in die bybel Spreuke 6 vers 6 "……en die bose gees het agter die bos gesit……….

  8. caspoestirtjie

    sien dai doos so baii dat ek hom al met die hand kan grut… teen die fokkin oor!!!

Gooi Comment