Van Coke Kartel op Studio 1

In Van Coke Kartel deur griffin5 Eiertjies

Van Coke Kartel se derde comic in die “Wie’s Bang” reeks waaraan Griff en Blink Stefanus gewerk het sal hierdie Vrydag exclusively beskikbaar wees op Watkykjy for free, mahala, gratis, fokol.

Hierdie clip wat live op Studio 1 uitgesaai is gee julle min of meer ‘n 5% idee van wat onder andere in die derde comic gaan gebeur.

Deel met jou tjommies!

    griffinVan Coke Kartel op Studio 1

    Comments

    1. jaaa

      gannie eers die komic lees nie … seker weer r7 per issue van nommmer 4 af tsssssssssssssseeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeek!!!!!!!

    Gooi Comment