Noem ons sommer talentspotters, want ons weet waar om die mooiste mense op te spoor en hulle in advertensies te gooi. Kyk byvoorbeeld nou ou Slaptjip.
Die bra is 'n natural.
Hierdie post is 3 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 64,998 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Any skinnier and that Plonker will fall through his own arsehole!
Fokkin cool!!!! Is die man n Painter van beroep?
Wat 'n dooskop
makes me wonder
Hahaha ja by ver n model hoor…hy is so maar soos die normale anoreksiek vroue…