Park Acoustics recap – 16 Oktober

In Park Acoustics deur griffin2 Eiertjies

Park Acoustics gooi so eenkeer per maand ‘n moerse lekker rustige, family friendly vibe by die Voortrekker Monument. Jy kan braai en drink en sleg wees saam met jou familie of vriende terwyl die tunes rustig oor jou spoel. Die volgende gig is op 20 November en dan weer op 11 Desember.

Ons sal later weer meer info kom gooi om jou te herinner of jy kan hulle Facebook page join of visit.

In die meantime, hier is soortvan ‘n vinnige recap van verlede Sondag se show…

Deel met jou tjommies!

    griffinPark Acoustics recap – 16 Oktober

    Comments

    Gooi Comment