Monthly Archives: October 2011

Die Namib Desert 300 Race (plus ‘n zef Opel)

Hos ja. Het laas naweek in die Desert 300 off-road race in Namibia deelgeneem. Hier is so paar pics van die accidents wat hulle toevallig afgeneem het. Die ou op die quad het sy pis bitter geval (Anton van der Berg). Dan staan die fokker nog op en wen die race ook! En dis ek op [...]
Gefile in Spec-takel | 11 Comments

Van Coke Kartel op Studio 1

Van Coke Kartel se derde comic in die "Wie's Bang" reeks waaraan Griff en Blink Stefanus gewerk het sal hierdie Vrydag exclusively beskikbaar wees op Watkykjy for free, mahala, gratis, fokol. Hierdie clip wat live op Studio 1 uitgesaai is gee julle min of meer 'n 5% idee van wat onder andere in die derde comic [...]
Gefile in Fokken main videos, van coke cartel | 5 Comments

Bryce Lawrence is ‘n doos

Maats, soos met enige iets – die afsterwe van jou gunsteling budgie, die fiets se ketting wat snap en jou op jou poes slaan, Blackberry se service wat kak – moet mens eventually daarmee deal soos 'n grootmens. So kom ons finalise sommer die geween en gekners van tande na die Bokke se game vandag met [...]
Gefile in Zefgatte in die nuus | 12 Comments

Hierdie bok is nie vir sports nie…

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | 10 Comments