Monthly Archives: October 2011

Watkykjy klap Rocking The Daisies, 2011

Ons het verlede naweek deurgeskiet Kaap toe vir Rocking The Daisies, komplimente van Red Stag. Hier is so effense recollection van wat gebeur het in so paar woorde (Zirkie), foto's (Vent Venter & Red Stag) en 'n video (Zirkie). griff sal miskien ook sy experience deel, maar hy is nogsteeds kwaad vir Chopper wat R2000 uit [...]
Gefile in Snotstories | Tagged , | 8 Comments

Die Red Stag kompetisiewenner!

Shot vir almal wat aan Watkykjy se Red Stag kompetisie deelgeneem het. Daar was 'n moerse response gewees. Die gelukkige etter wat die R1000 se hamper gewen het is …. "Ok we have the winner! Drum roll please….. Jacques Elaine du Plessis Red Stag: For the average joe and his doe" Ons maak dan sommer ook van die [...]
Gefile in kompetisie | Tagged | 2 Comments

Van Coke Kartel comic – Wie’s Bang? #3

Van Coke Kartel se derde comic in die Wie's Bang reeks waaraan griff en Blink Stefanus gehelp werk het is nou beskikbaar. Jy kan dit verniet download hierso Die illustrator vir hierdie uitgawe is die moerse talented Lohan Grobler en vir die van julle wat like van creative prosesse nodge is daar 'n video onder hierdie [...]
Gefile in Skrapnel, komix, van coke cartel, zefshop | 2 Comments

Rugby Worldcup look-alikes

(shot, Willem) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged | 7 Comments