Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: October 2011
So paar grappe
Honeymoon
'n Man en sy vrou besluit om hulle honeymoon hotel weer te besoek vir hulle 25ste herdenking. Net voor hulle regmaak om te zaber tune die vrou: "Toe jy my kaal lyf die eerste keer gesien het, wat het deur jou gedagtes gejaag?"
Die man antwoord: "Al wat ek wou doen is om jou breins uit [...]
Gefile in Grapgat 8 Comments
Laasweek se zefspotters
Hi Griff…
Ek bly hier in boksburg het n paar stickers op my TATA gesit wil jou n paar fotos stuur dan se jy my jy dink…
Dankie Michael…
Hey Griff
Het die outjie raak geloop by Makro in Wonderboom, wil nog n paar geneem het, maar die moer wie se jet dit is, was groter as Robocop op [...]
Gefile in zefspotters 14 Comments
Dis naweek, kom ons fokken duik!
Speel die fokken tune kliphard en duik:
DuikDuikDuik
Hierdie week duik ons met komplimente van Blink Stefanus:
En as 'n bonus, geniet asseblief hierdie nom nom nom nom song…
Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek 2 Comments





Is jy ‘n “creative” of ‘n doos?