Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: October 2011
Laurie Levine – Six Winters
As jy so nou en dan uitmaak van rustige musiek en veral hou van chicks met soothing stemme, sal jy heel moontlik van Laurie Levine se musiekhou. Sy trek nou al al by haar derde album, Six Winters, so as jy (soos ons) nog fokken nooit van haar gehoor het nie, is dit dalk [...]
Gefile in Fokken main videos, Kief musiek 11 Comments
Chopper’s Choice – The Running Man
So elke nou en dan as ons tyd kry, gaan grawe ons van die ou Watkykjy snotstories uit wat so oor die jare se interwebs transistions verlore geraak het of deur die krake geval het elke keer waneer ons na 'n nuwe system oorgeskuif het. Moenjie worry nie, ons het nog alles. Dis net poesbaie [...]
Gefile in Die Watkykjy Time Machine, Snotstories 4 Comments
Pisvingers
Hierdie onderste pic wat Willem vir ons ingestuur het laat mens bietjie aan hierdie video dink:
The Manager (Sorry, ons gaan hom nie op Youtube gooi nie, so download hom maar na jou PC computer toe)
(shot, Willem)
Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos, Spec-takel 2 Comments





Die Geheim van Slangfontein