Monthly Archives: October 2011

Slaptjip hou sy lyf model

Noem ons sommer talentspotters, want ons weet waar om die mooiste mense op te spoor en hulle in advertensies te gooi. Kyk byvoorbeeld nou ou Slaptjip. Die bra is 'n natural. Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | Tagged | 5 Comments

Lekker Tjoerras! Kom ons vat kwas!

(shot, Jaco) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 10 Comments

Verlede week se zefspotters

Dumb blonde, Hellboy Hierdie enetjie is afgeneem naby voortrekker str in PTA,   Regards, Duppie Hoezit Griff, Het jy (of jou goose) n "POWER TOOL"?? Laas week hierdie in n Amsterdam'se winkel venster gesien. Groete Bruce Ook in Amsterdam gesien. Bruce Taxi tread Eddie Ek het gister hierdie lykswa in die Moot gecheck. Wie de fok wil met so ding by jou graf op pitch? Henry Hey Griffin,   Ek het net gevoel [...]
Gefile in zefspotters | 17 Comments

Park Acoustics recap – 16 Oktober

Park Acoustics gooi so eenkeer per maand 'n moerse lekker rustige, family friendly vibe by die Voortrekker Monument. Jy kan braai en drink en sleg wees saam met jou familie of vriende terwyl die tunes rustig oor jou spoel. Die volgende gig is op 20 November en dan weer op 11 Desember. Ons sal later weer [...]
Gefile in Fokken main videos, Kief musiek | 2 Comments