Monthly Archives: October 2011

Rammstein se nuwe single – Mein Land

Kyk uit hiervoor teen middel November asook die music video van Mein Land wat 11 November sal uitkom op die interwebs. Dis alles deel van hulle nuwe album, "MADE IN GERMANY 1995-2011" wat 14 November internatsionaal launch. Dit gaan fokken huge wees. Skiet uit by Rammstein se site vir nog info. Ons sal ook later nog nuus [...]
Gefile in Kief musiek | Tagged | 4 Comments

Scroobius Pip – The Struggle

Ons het julle al voorheen van Scroobius Pip se stuff gewys. Hierdie is sy nuwe tune, The Struggle, wat van sy album "Distraction Pieces" af kom. Die bra maak fokken lekker tunes. Ek dink ons moet bietjie met hom gesels…. Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | Tagged | 5 Comments

Car guards – ‘n Watkykertjie soek jou votes vir sy video

Yes griffin,   Eks n finalis in so kortfilm kompetisie. Myne gaan oor karwagte, en eks seker daars n paar watkykertjies wat sterk gevoelens oor die saak het. As ek wen kry ek R15 000 – dan koop ek drinks vir almal by Schivas. Natuurlik kort ek stemme daarvoor. Hiers die link na die video om te vote Adam Deel [...]
Gefile in Fokken main videos | 30 Comments

So paar klappe uit die 80’s – deel I

More seuns en dogters, Ons gaan hierdie outjie vat soos hy kom. Dink daaraan as 'n M-Net minireeks van so 5 of 6 episodes, gepak met 'n tikkie nostalgie of waardevolle leerstof, afhangende van jou ouderdom en jou vermoë om kennis in te neem. Ons het baie werk om te behandel, so maak seker jy woon al [...]
Gefile in Snotstories | 14 Comments