Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: October 2011
Kings Of Leon – FNB stadium, 29 Oktober
Omdat ons op skool 'n klomp vuil buskinders was, het ons 'n bus ge-organise. Ook omdat ons so 25 tjommies is wat die Kings Of Leon concert more by FNB gaan speck en gesuip wil raak en nie bribes wil betaal vir die ore of 'n groepswoeps in die tjoekie wil ervaar nie. Ons soek [...]
Yesterday’s Pupil – nuwe music video
Louis Minnaar (Bittereinder / Yesterday's Pupil) is een van SA se mees talentvolste music video vervaardigers. As jy 'n aspirant film maker is, let asseblief op. Die basic elements vir 'n short film of 'n music video is om 'n goeie storielyn te hê, die kamera werk moenie 'n pot kak wees nie en die [...]
Die battle van die deodorants
Daar was blykbaar een of ander Axe TV ad wat deur ASA (die Anal Stuck-up Authority) ge-ban is. In die ad blimsem 'n klomp naaibare meisies met vlerkies van die wolke af aarde toe omdat hulle 'n bra ruik wat Axe onder sy armpits gespuit het.
Ek het dit self nie gesien tot die Youtube clip [...]





Dis naweek, kom ons fokken duik!