Monthly Archives: October 2011

Wanneer mense met te veel zak windgat raak.

Hierdie was blykbaar geneem tydens of na 'n troue in Eshowe waar 'n klomp gaste die sports center se velde opgefok het met gebreekte bottels en glase. Dit was een van daardie troues waar van die gaste fokken ryk is en nie omgee vir wat hulle opfok nie. Lekker Porches en Merc Coupe's en goeters [...]
Gefile in Spec-takel | 9 Comments

Laasweek se zefspotters

Howzit Griff, Weer een van George se bestes gesien. Quentin Hi griff, A beach buffy wiff a wing Jean Sussie Tata alweer Cheers, Merwe Hier is 'n foto van 'n nuwe reeks ingevoerde sjokolade wat deur Spar verkoop word. Het dit gisteraand in die plaaslike tak in Brackenfell ge-spy. Wonder hoe proe dit? Enjoy! Nathan   Deel met jou vriende:
Gefile in zefspotters | 8 Comments

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Sorry as julle nog moet werk, maar ons moet hierdie agter die rug kry, siende dat ons reeds in die Kaap sit en nou gaan begin fles vat. Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 21 Comments

Fish Hoek se kakgevaarlike Great White

Hey, jy in die rooi speedo met die goue ketaaang en die boep wat oor jou tril hang. Kom weg van die fokken water af! Kan jy nie sien daar is 'n fokken great white in die branders nie? Ons praat nie van jou goose met die wit bene wat ons arc-eyes gee nie. Tune [...]
Gefile in Uncategorized | 10 Comments