Makro se nuwe kampstoele sal in jou hol opdruk.

In Spec-takel deur griffin5 Eiertjies

Bietjie duur vir die features, en sal laaik om te sien hoe jy op daai outjie sit na paar brannas…..

Herman

Makro chair special

griffinMakro se nuwe kampstoele sal in jou hol opdruk.

Comments

  1. David

    Well spotted AB, in Feb al. Moet se eks befok impressed met Makro, hulle Camping Chairs se pryse het fokol opgegaan van toe af nie. Moet Wallmart se invloed wees

  2. Allan Boesak

    David , dis seker vandat ek op die Waterkar is ….   En moenie vra nie , dis kak om nugter tewees die heeltyd !

Gooi Comment