Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin14 Eiertjies

Hi Griff…
 
Ek bly hier in boksburg het n paar stickers op my TATA gesit wil jou n paar fotos stuur dan se jy my jy dink…

Dankie Michael…

UltraFest tata indica1

UltraFest tata indica2

UltraFest tata indica3

UltraFest tata indica4

Hey Griff

Het die outjie raak geloop by Makro in Wonderboom, wil nog n paar geneem het, maar die moer wie se jet dit is, was groter as Robocop op steroids

Cheers

Ruan

merc

Griff,

Hierdie perd was netnou hier by ons werk om ‘n masjien te fix. Moet sê, hy geniet noggal die aandag wat sy kar gekry het.

Groete
Johan

IMG00126-20111014-1105

IMG00125-20111014-1104

IMG00122-20111014-1102

IMG00121-20111014-1101

IMG00120-20111014-1101

IMG00118-20111014-1101

 

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Comments

    1. Kneel

      Once papppie! Check daai COrsa…. God die spray paint job is meers as die kar…
      Soos die eienaar says: If I carent eats it or fucks it I's kills it with my hairy chests!

    2. Allan Boesak

      jusssusss gaan ons alweer ruimte toe met die oupiel ?

    3. Jakes

      Optimis. Dis 'n ou met 'n TATA wat dink hy gaan bigtime score oor sy wiele.

    4. AMOS*

      Aanbevelings vir die Tata:
      1.Daar kort nog net 'n "c" na Indica.
      2. Stickers sodat die logo lees: "Hier Tata Jaydee" (of Michael, of wie die eienaar ookal is).
      3. Ultrazef i.p.v. Ultrafest sou mooi gewees het.

    5. honnestont

      Daai tata is fokol by Wonderboom se makro, dis op Ruan se fokken grasperk!

    6. Jakes

      Dai tappet like dit om prys te vat vir ander ouens se werk. Hy het die kar so gekoop, en try almal bullshit dat hy so flippen goed is. Lekker om met ander ouens se harde werk rond te ry en heeldag mense bullshit.

    Gooi Comment