Kan ek asseblief jou ID sien?

In Spec-takel deur griffin21 Eiertjies

image001

image002

image003

image004

image005

image006

image007

image008

image009

image010

(shot, Eugene)

griffinKan ek asseblief jou ID sien?

Comments

  1. Moses

    oral sex is soooooo fake …die font is nie dieselfde nie
     

  2. Annerman

    "Oral Sex" op die laaste een. Lyk net na kak photoshop skills.

  3. Allan Boesak

    Ek het  die per Epos al ontvang , n paar keer, dit bly fokkin Snaaks , ek wens my naam was Captian MOrgan …

  4. Proot Giel

    Bwahahahahaha!!! En my naam is Sakkie Kleingeld

  5. werfetter

    'n duidelike id theft is thoko promise magagula. Die wit man met die swart naam.

  6. Vlaknaai

    Koos chat die fokn mooi goose op .
    Nou wat is jou naampie mooistes ? 
    My name is Carmen
    O dis darm n baie mooi naam
    Yes well i like cars and men so my name is Carmen ! 
    Well in dat case you can sommer call me Brannewyn Poes Datsun !  

  7. Belhammel

    Matric Examsion sal nie n fok n pos by die ANCYL losslaan nie. Sorry my bra, jy sal jou brood in die sweet van jou aangesig verdien. Of so iets…

  8. knater water

    'n dude voor my in die ry om die fliegtuig te board noudie dag se eerste naam is COMPUTER….. liefwe fok

  9. David

    Ag fok mense daai is fokol, op my ID staan daar David, gots hoe min verbeelding kan mens se ouers dan nou he.
    Kon my fokken Shane of Voki Datsun of Juliaaas genoem het, maar nee, fokken David 

  10. Zapatista

    Jere Vlaknaai, het jy enige ander jokes van 1995?

  11. Anthrax

    Koos gaan na die Binnelandse Sake om sy naam te verander. Hy sukkel bietjie met die vorms en die vroutjie by die toonbank help hom toe.
    "Wat is jou naam en van?"
    "Koos Poepol" antwoord hy.
    "Goeie bliksem" sê die vroutjie, "geen wonder jy wil dit verander nie!"
    "Ja-nee, maak dit David Poepol, want Koos is fokken common"

  12. Gerhard

    Hey David, jy het n vuilbek, gaan was jou mond met seep jou Aap!!!

  13. David

    Ek besef nou eers hoe gelukkig ek regtig is, my ouers kon my Gerhard genoem het dan was ek nou 'n poes

  14. Prof. Bokdrol

    David, ek fokken skiem Gerhard is so nuut soos die eerste vars poes by Tukkies se Januarie-inname hier rond – of fokken hoe, bra?

  15. Petrus Ponkiediel

    Nog 'n joke van 1995: Koos het 'n vreelike piepstemmetjie (10 x erger as snorre). Hy gaan die dokter sien. Dokter sê: "Koos, die probleem is jou voël. Te groot en lank."  Dis waar, want Koos is geweldig goed bedeeld. "Ons moet te minste helfte afsny" Koos sê (piepstem) "Weetie so lekker dok, lak eers met die vrou praat"  Week later, hys terug. (piepstem) "Dokter, die vrou sê sy kan dit nie meer vat nie en sy praat nie van my piel nie. Sy sê sny af!" Operasie word gedoen. Maand later en Koos is terug by die dok. (gewone stem) "Dok, my vrou is nie meer happy nie, kan jy nie maar weer terug aan werk nie?" Dokter (moerse piepstem) "Sorry, nou te fokken laat"

  16. Jean

    Oral sex is nie eers gephotoshop nie…nee wat, dis sommer gedoen in paint.

Gooi Comment