Is jy ‘n “creative” of ‘n doos?

In Skakels deur griffin16 Eiertjies

Hierdie een is vir al die "creative" mense daarbuite wat rainbows kak, maar dis eintlik meer vir die ouens wat ongelukkig genoeg is om saam met sulke dose te werk.

Business guys on business trips is 'n site wat vir jou presies wys hoe die creative industry werk. Is jy dalk een van hierdie dose of werk jy dalk met sulke konte? Is jy die stupid naai met die Chinese proverb tattoo op jou arm? Jirre, almal gaan nou vir jou lag. Lekker longsleeves dra vir die res van jou lewe, hoor.

Dis nie lekker nie, maats….

Gaan check dit gerus uit as jy so uur of twee van jou werk se tyd wil mors. Hier is twee voorbeelde:

likeme

audacity

 

griffinIs jy ‘n “creative” of ‘n doos?

Comments

  1. Jo

    god, ek werk al vir jare saam met creatives… daar is 'n paar cool mense in die bedryf, maar die oorgrote meerderheid is fokken rykmanskinders met moerse attitudes. die meeste van hulle ontwikkel eers 'n persoonlikheid na die derde lyn. hulle neem hulself natuurlik fokken baie ernstig op…

  2. Allan Boesak

    ek bieg , ek ken sulke poeste !! Self loathing , self promoting nutsacks ! Hulle is  die eintste critics wat nie eers Freehand can teken nie ! Kry moerse lof vir n drawing wat met n fokkin grid geteken is ! FUCK ART, DEAD BABIES !

  3. Warmwaterbrak

    Jaaa… Dis regtig vervelige kak.  Die woordspeling op trips is sekerlik nie per abuis nie, maar die humor is moontlik vir 'n intellektuele wese ver bo my.
    Maar in my beroep is daar gelukkig nie kreatiewe konte nie, so ek sal vir Jack gaan vertel dat ek orraait is.

  4. Charlene

    Jissis – ek kan nie daaroor kom nie!  It's a DEEP CHINESE PROVERB!
    Let's celebrate!

  5. AMOS*

    En hulle snuif, die hele fokken lot, om nog meer "edgy" en "rebel" te wees.
     
    Die stomme designers moet vroeg leer om dit droog te vat. As designers vandag nog met ysterliniale en passers gewerk het, was die "creative types" baie meer op hulle hoede, of vol liniaal-en-passer-letsels.

  6. tinygoesretail

    i am creative not a doos that is for sure and lass those who are alcoholics and suicides arent strong enough and they let there imaginations run away with them but i agree with u to a point lol

  7. Zirkie B

    jou Poes! Griff….ek gaan nou vir my 'n longsleeve tshirt gaan uitrek en my macbook pro verpand vir laser tattoo removal. Dink jy ek sal 'n werk by wimpy kan kry?

  8. Dirk Diggler Diktros

    Credo elvem etiam vivere! – Ek glo dat Elvis lewe.   DDD

  9. Herman

    Ek dink anyway daai "Diep Chinese stuff" beteken iets soos:
    "laaste een uit sluit die hek en sit 'n skoon bedpan onner die koning se katel"

  10. Prof. Bokdrol

    Soos ons in Afferkaans sê, "Daar is niks nuuts onder die son nie." Bra JS Bach het honderde jare gelede al daai toonlere geskryf wat vandag nog 99.9% van alle tjoons uitmaak, van ACDC tot ZZ Top en alles tussenin; ons alfabet is fokken oud en basies onveranderd in 1000 jaar of meer; ons het steeds 'n stukkie reptilian brein wat oorgebly het van die tyd toe ons gelyk het soos fokken paddavisse en in die modder rondgeplas het (maaindyoo, ek plas tot vandag nog so af en toe in die modder rond as ek na 'n pool-paartie kop eerste in die blombedding na benede gepoes het…thanks vir fokkol hoor, Evolusie?) en wat volgens die Intertubewebnets verantwoordelik is vir ons "aggression, dominance, territoriality and ritual displays." Fok my sywaarts – dit klink bekend: Rakbie? "Ka mate, ka mate…" of Jhb verkeer in spitstyd? "Jou moer man! Ek was eerste in hierdie baan – fôôôkkkkôôôfff!" Dus, per empiriese navorsing, herinner ek julle daaraan dat chimps 98% soos ons is, en ons 99.999% soos die volgende dude is – jy sal dus omtrent die hele Colombië moet op-schnarf om nou nog selfs halfpad "creative" te wees. Dus kan ek na hierdie weldeurdagte relaas (dankie, SAB – hic) met vertroue die gevolgtrekking maak dat ek NIE 'n Creative is nie, ek is 'n Doos. Sela…

  11. Allan Boesak

    Jirre Prof , ek haat ZZTOP , en Toto for that matter!
    Ek is n creative , wel ek sal so dink , my nuwe portret is n cross hatching van Tutu , met horings [daais wat die Sataniste dra by hulle kerk ] die volgende een daan die Dalai lama wees , met n joint en Bier in sy pote ! en die laaste in die reeks gaan Boesak wees met n bord in sy hand wat se 'not guilty ' 

  12. extrakt

    Dis die generasie "i" , die oom Steve Jobs se lemmings

  13. Jags Jannie

    Ek's ook "creative". Verjaar elke oggend stiptelik 10h45 (my ma gese ek's daai tyd ge-uit die gaatjie) en goeie rede om DOOS dronk te word! Twice!

  14. Dirk Diggler Diktros

    Hierdie is alles so diep dit laat my dink.  Cogito ergo doleoI think therefore I am depressed ERGO (Cogito sumere potum alterumEk dink ek moet nog n bietjie fles vat!)  ERGO  Hoe dinker, hoe drinker.  DDD

Gooi Comment