interzef - gadaffi

Interzef – Gadaffi kak af

In Komix deur griffin8 Eiertjies

interzef - gadaffi

Deel met jou tjommies!

    griffinInterzef – Gadaffi kak af

    Comments

    1. Rasputin

      Hehe! Die laaste deel is die beste "Hier kom kak" Kyk hoe jaag so kerel!!

    2. DMDad

      Nee wat, manne. Die storie is snaaks, maar julle mis die punt. NATO en daai soort het nie Moer-gabe in hulle kruishare nie…hierdie gaan oor geloof, nie olie of politiek nie. Dis maar net 'n "cover up". Volgende is Achmadinejad in Iran, of Al-Assad in Siriee…een van daai ouens. Hoor wat ek se…
       
      En ja….Dis naweek…kom ons fokken duik!!  Veilig bly, mense…nie te hard party nie…

    3. Vlaknaai

      Nou ja dis naweek , kom ons duik ! 
      My naam in nou nie juliass nie , ma-le-ma ! 

    Gooi Comment