Fish Hoek se kakgevaarlike Great White

In Fokken Main Videos deur griffin

Hey, jy in die rooi speedo met die goue ketaaang en die boep wat oor jou tril hang. Kom weg van die fokken water af! Kan jy nie sien daar is ‘n fokken great white in die branders nie? Ons praat nie van jou goose met die wit bene wat ons arc-eyes gee nie. Tune haar ook om uit te kom. Die water is in elk geval te koud om in te swem. Actually, fok swem in Kaapstad sommer in sy geheel.

Check hierie marrafakka uit

Lengte: langer as jy
Diet: Leg of British tourist
Naam: Die Fokken Baas
Simptome van aanval: spuitkak meng met bloed en seewater. Die dood.

Hierdie post is 106 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,595,075 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinFish Hoek se kakgevaarlike Great White