Facebook lesse: #1. Hoe Om Jou Naam “Aapkak” Te Maak In ‘n Public Group

In Snotstories deur Christo Brandbruggies11 Eiertjies

Dis vir my kak weird dat in 'n society soos die een waarin ons leef met Dr. Phil, "Maths for Dummies", Cooking for Dummies" en "Muti Murdering your Niece for Dummies" en Taxi Fair", daar nog nie 'n selfhelp boek vir Facebook Dummies is nie. So toe het ek besluit ek sal dit doen, ek noem die boek sommer "Ek, my Tekkies en Christo – "hand ommie blaas op die Boek" -Amen. Ek sal hom puntsgewys doen so dat julle stadige outjies daar agter in die klas ook kan byhou, ek doen dit immers vir jou, jy wie se oge so naby aan mekaar positioned is. Jy kan maar besluit wie jy wil wees in die volgende scenario. (Ek moes die vanne en gesigte van die persone hieronder beskerm, want ek wil nie gelem of gedagvaar word nie, so nou lyk almal se kiekies soos sex offenders sin) Hi daar Jan, groete vir jou ma! Hoop sy het beter tou gekry!

Facebook Lesson
 
#.1 (Enter Leroy) Neem 'n foto van die gabba onder in die straat se bike, maak dit jou profile pic, tune vir al die tjerries dis joune. Join 'n groep met die naam "Vertel jou beste Afrikaanse Grappe (Skoon of Vuil). Drink presies 2 x 750ml VO Wellington Brandewyne uit. Maak seker jy slinger BEHOORLIK. Maak ook seker jy het 'n pisbevlekte onderbroek aan, dit sal die volgende stap makliker maak. Dink terug aan toe jy 9 was. Fokus… wat was jou beste grappie? Het jy hom? Goed, skryf hom nou op die groep se muur. Moet glad nie proeflees en agterkom dit maak fokol sense voor jy dit post nie.
 
#.2 (Enter Jan) Sien Leroy se kak spelling, maak die fout om vir Leroy aan te vat en spel self die moerse complicated woord "fucknut" verkeerd. Leker fokken tjoepid!!
 
#.3 (Enter Eugene) Check dat Jan homself uit sit vir 'n toffie, strike soos 'n aapspanner in die short ribs met 'n "jou ma is daai dom bitch" nommertjie. Dis 'n cliche, maar hy werk fokken stylvol op hierdie okasie. Die cheap skote is altyd die beste.

#.4 (Re-enter Leroy) Leroy skrik 2 dae later wakker vanuit sy dronk koma. Hy sien almal dink sy grappie is kak, probeer hard om te back-pedal en blameer dit op sy Blackberry. Hy misluk egter daarin om enige iemand te oortuig dat dit sy Blackberry is wat verantwoordelik is vir sy flou grap asook die auto-correction van sy kak Afrikaanse spelling en Downe's Syndrome grammar.
 
#.5 (Re-enter Jan) Sien iemand het 'n cheap shot gevat op sy ma, maar Jan is nie 'n man vir konflik nie, hy besluit hy gaan nie opstaan vir sy ma nie en hou homself net dom, probeer bietjie ekstra humor in die comment insit. Hy misluk. Sies Jan, ek hoop jy beoefen veilig seks met daai grillerige Nanny McPhee vagina van jou. Jy moet ook versigtig seks, dis nie veilig om rof te seks as mens nie 'n rugstring het nie.
 
#.6 (Enter Theunis) Sien dat Jan besig om sy seer ribbes vas te hou en vat die geleentheid om hom solid op die parra te skop.(Thump!)
 
#.7(Re-enter Jan) Gaan sluit sy kluis oop, haal sy baby brown uit. Kan dit nie doen nie. Huil onophoudelik vir 'n uur of 2 maar vind dan  ontvlugting 'n bottel First Watch en 'n paar lesbian scenes op youjizz.com. Hy skryf daarna vir sy ma 'n nota wat hy langs sy bedkassie sit, waarin hy vertel hoe hy altyd eintlik 'n vrou wou gewees het. Hy gaan gooi sy vibrator in die vullisdrom – gaan hom nie meer nodig he nie, sluk die laaste bietjie whisky, klim in 'n bad vol warm water, sny sy tottie af en ontvlug vir die laaste maal…

 

Deel met jou tjommies!

    Christo BrandbruggiesFacebook lesse: #1. Hoe Om Jou Naam “Aapkak” Te Maak In ‘n Public Group

    Comments

    1. Henno Kruger

      Party mense moet maar net van Facebook af bly, veral over-excited en mis-spelling Mxit users…

    2. Charlene

      Bwahahahahaha!
      Dat een dude Blackberry nou so moet beledig.

    3. jurie

      volgens my as jy n update doen staa n daar aan die einde VIA BLACKBERRY daai is VIA MOBILE………. dink hy weet self nie wat in die lewe aan gaan op fb nie…

    4. JagsJannie

      Gelukkig los ek F(ucked-up)B(logging) vir kinders, skoliere, studente, huis werkers, lui vrouens, agterlosige mans(want hy gaan uitgevang word), werkers-unie en staatsdiens amptenare (of is dit narre?) ens.
      Het genoeg om te doen sonder daai vuil-in-die-publiek-wasgoed-uithang-kak……..

    5. Dirk Diggler Diktros

      Steek haar parrahare aan die brand dat sy haarself doodklap of opblaas met n brandblusser.  Onnosele biets.  DDD

    6. Prof. Bokdrol

      Die versameling fucknuts in daai Facebook timeline is nog relatief bright – wat my bang maak is hoe fokken dom moet al die halfwits net wees wat actually al daai "Likes" ge-click het?

    7. AMOS*

      Sê niemand dankie vir die youjizz porn-link nie? A-nee-a, waar’s die maniere?

    Gooi Comment