Eastrand tornado – vat jou stukkie uit vir ‘n date

In Fokken Main Videos deur griffin17 Eiertjies

Vir 'n kief date in die Oosrand het jy net 'n tornado en Bon Jovi nodig. 'Bed Of Roses' om meer spesifiek te wees. Gevaarlike elemente versus 'n gerusstellende stem. Voor jy weet score jy op die agterseat en die tornado vat julle na nuwe hoogtes…

"Het jy daai sparks gesien?"

"Hou vas my dop en check hierdie fokken move!"

Deel met jou tjommies!

    griffinEastrand tornado – vat jou stukkie uit vir ‘n date

    Comments

    1. Alibaba

      Sy't amper gekom. Die dude klink na 'n complete tril.

    2. JJ

      Fok ek sal hom gaan jaag en n show maak daarvan – Wind Walies… daai ou is n tornado engineer. "Ons is ver genoeg"

    3. Karnallie

      wadda vok?? ek sal my poes af ge-hardloop het van daai vokken ding af, nie in my kar sit en movies maak nie, maybe wou hulle n' knippie steel toe vok die tornado hulle moment op…….

    4. Vlaknaai

      Daai is fokkol bra. Jy moet sien hoe bekak die amerikaners hulle as jy op n fokken dak werk en een van die fokkers daag op . Hulle raak heel fokken bossies , ons boertjies is like " fok dude , where's my camera ! The ouks back in SA is not going to believe this kak. . Goeie tye met n kak werk en nog kakker pay , maar ten minste naai hulle girls lekker . O ja .  En fok amerika en for roofing en fok n naaise kruiwa en fok hulle almal ! 

    5. BulletTooth

      Dit lyk soos 'n fokken movie…behalwe dat die dame haarself nat maak oor die stukkie wind!

    6. honnestont

      jissis, die dude is poes rustig. "ek het dit gesien". hahaha, en die kar wat van voor af kom naai maar net aan met die fokken ding wat op pad is om oor die pad te loop

    7. David

      Oue maar dit bly snaak.
      Hoekom word Tornados na vroue vernoem?
      Want as hulle kom is hulle nat en wild en as hulle fokof vat hulle jou huis en kar, hehehehe hoe lekker lag ek nouweer vir myself

    8. Arno aka Dude

      Tornadoes word nie na vrou genoem nie, dom bra, eier op jou gesig, dis orkane wat na vroue vernoem word, here god, my bra waar was jy op skool dat jy so min weet?

    9. David

      Sorry Arno, nie baie slim nie. Die Free Dictionary beskryf dit so
      Tornado
      1. A rotating column of air ranging in width from a few yards to more than a mile and whirling at destructively high speeds, usually accompanied by a funnel-shaped downward extension of a cumulonimbus cloud.
      2. A violent thunderstorm in western Africa or nearby Atlantic waters.
      3. A whirlwind or hurricane.
       
      Hurricane
      1. A severe tropical cyclone having winds greater than 64 knots (74 miles per hour; 119 kilometers per hour), originating in the equatorial regions of the Atlantic Ocean or Caribbean Sea or eastern regions of the Pacific Ocean, traveling north, northwest, or northeast from its point of origin, and usually involving heavy rains.
      2. A wind with a speed greater than 64 knots (74 miles per hour; 119 kilometers per hour per hour), according to the Beaufort scale.
      3. Something resembling a hurricane in force or speed.
      Maar gelukkig is Google my groot vriend

    10. Baba Tottie

       
      Jis – daai tannie klink soos 'n pretentious P**S, wat besig is om ‘n Tornado orgasme te kry! HEL!

    11. RimDrip

      "Ek is soooo overwhelmed" oh my soul , oh my soul

    Gooi Comment